Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Ligging: Vaalwater, Waterberg

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 29,400 plekke!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by meer as 2000 blyplekke wat gekies word op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend uitstekende resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Lys jou blyplek by ons!

Op soek na meer inligting om jou blyplek te lys?

Ons help graag.

Doen aansoek

Hoekom gaste ons kies

11 ure gelede
"Quick, easy, and well run with excellent feedback and up to date info on your booking. Very professional."

- Donnae M

11 ure gelede
"LekkeSlaap makes the whole experience effortless and easy. A service I will surely make use of again."

- Cornelia R

11 ure gelede
"LekkeSlaap is fantasties, en die blote feit dat jy met 'n persoon kan skakel wanneer jy hulle kontak, is wonderlik!"

- Karin A

11 ure gelede
"Ons het al probeer om self akkommodasie te soek, maar gaan elke keer eerder terug na LekkeSlaap toe. LekkeSlaap is die beste!"

- Manny C

11 ure gelede
"Was nie my eerste keer om LekkeSlaap te gebruik nie. Bly altyd my eerste keuse en nog nooit teleurgestel nie. Dankie!"

- Adele M

11 ure gelede
"Baie gebruiksvriendelik. Alle akkommodasie het mooi duidelike fotos. Goeie beskrywing van akkommodasie. Gebruik graag LekkeSlaap."

- Mariana S

11 ure gelede
"Ek bespreek altyd deur LekkeSlaap. Afrikaans is my voorkeurtaal en daar is altyd iemand beskikbaar om te help."

- Louis C

15 ure gelede
"My agent was on lunch when I made my booking and needed some extra assistance. The team worked together to make it easy for us."

- Jennifer D

1 dag gelede
"So easy and quick to use, and fun to scroll through many options. I am definitely going to use LekkeSlaap again."

- Hailey S

1 dag gelede
"LekkeSlaap is a great booking agent. No hidden fees, and the staff are ever ready to help with any queries. Keep it up, guys!"

- Lynette N

1 dag gelede
"Nog nooit 'n probleem gehad. Een keer 'n probleem en hulle het dadelik gehelp. Uitstekende diens. Dankie"

- Barbara H

1 dag gelede
"Geniet my bespreking by julle en julle hou 'n mens op hoogte en gee altyd inligting deur oor hoe om by 'n plek te kom"

- Michele D

1 dag gelede
"Baie dankie dat julle gehelp het om my bespreking te bevestig, toe dit lyk asof ek die deadline vir die betaling gemis het."

- Patricia M

2 dae gelede
"Ek maak al vir jare gebruik van LekkeSlaap en is nog altyd tevrede. Ek verkies LekkeSlaap bo enige ander reisverblyf-app."

- Lyda B

2 dae gelede
"Geen klagtes. Alles het seepglad verloop, en ons was heeltyd presies ingelig van die bespreking en gerus."

- Susan D

3 dae gelede
"Het probleme ondervind met 'n bespreking en moes gevolglik kanselleer. Tazlyn egter baie behulpsaam en probleem gou opgelos."

- Andre D

3 dae gelede
"n Groot dankie aan Naeema en LekkeSlaap wat ons bespreking so vriendelik en suksesvol gedoen het. Julle stel ons nooit teleur nie."

- Juanita V

4 dae gelede
"Het my gebel toe hulle gesien het dat iets fout gegaan het met die betaling en was baie vriendelik en hulpvaardig."

- Jö G

4 dae gelede
"Dit is die enigste toep wat ek gebruik vir alle tipes verblyf - vanaf oornag, naweek wegbreek asook vakansie."

- Mereze P

4 dae gelede
"Simply the best!!! Always!! With Lekkeslaap, you can be assured of clean and neat accommodation, and of course value for money."

- Riana T

5 dae gelede
"Ek het die dokumente by die huis vergeet en na net 1 oproep en vriendelike diens is die probleem opgelos. Baie dankie daarvoor."

- Lien B

6 dae gelede
"An easy, user-friendly way to make bookings with quick responses to any queries you might have. Will only book through them."

- Ronni V

6 dae gelede
"We have now done quite a few bookings through LekkeSlaap and will continue to do so for future travels."

- Ronni V

1 week gelede
"Goeie webtuiste, gebruikersvriendelik. Alles baie mooi uiteengesit. Hou daarvan dat ook EFT betaling kan doen."

- George V

1 week gelede
"Deur LekkeSlaap kry ons die mooiste plekkies waar 'n mens kan gaan vir 'n romantiese of familie wegbreek."

- Loandi H

1 week gelede
"Owner refused to refund my breakage deposit. LekkeSlaap refunded me at the end of the day. Great service from you."

- Riaan K

1 week gelede
"Great follow-up received. I didn't need to ask anything; all information was provided before I thought I needed to ask."

- Colleen S

1 week gelede
"Dit was 'n plesier om met LekkeSlaap te deel en die aanpassings wat ons gevra het, is gedoen sonder moeite."

- Rudolph V

1 week gelede
"Ek het LekkeSlaap gekontak oor my verblyfprobleem en ek is binne ure gehelp, en nuwe verblyf is gereël."

- Yolandi P

1 week gelede
"Baie dankie weereens vir julle puik diens. Carmen is uitstekend. Terugvoer van navrae was altyd vinnig."

- Una J

1 week gelede
"Nog nooit 'n "bloutjie" geloop met LekkeSlaap nie! Puik diens en verblyfopsies is baie en vir elke begroting."

- Elaine L

1 week gelede
"Fantastiese manier om besprekings te doen. Professioneel, proaktief en 'n mens is ten volle ingelig ten alle tye."

- Maryke K

1 week gelede
"Dit is 'n gerieflike platform om 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies te kry en maklik om 'n bespreking te maak."

- Pine P

1 week gelede
"Dankie vir die gemak en betroubaarheid as ons gebruik maak van LekkeSlaap! Ons was nog nooit teleurgesteld nie."

- Christell V

1 week gelede
"Dankie, ons bespreek altyd deur LekkeSlaap en ons was nog altyd gelukkig met ons verblyf en die proses van bespreking."

- Wessels M

1 week gelede
"Baie dankie, julle maak dit baie maklik om te bespreek deur foto's, kommentaar en vinnige bespreking."

- Pieter V

1 week gelede
"Baie dankie, Monique. Jy is baie vriendelik en het my baie gehelp. Jou diens is uitstekend en jy het 'n uitstekende werk gedoen."

- Schalk V

1 week gelede
"Beste in die land en maklik en doodeenvoudig om 'n bespreking te maak op die internettoepassing. Hou dit so. Baie dankie."

- Christo V

1 week gelede
"Dit is nie my eerste keer dat ek LekkeSlaap.co.za gebruik nie. En dit sal verseker nie die laaste keer wees nie. Baie gerieflik!"

- Henrico V

1 week gelede
"LekkeSlaap is a must. I only use them in South Africa. They have amazing and effective customer service. Thank you LekkeSlaap!"

- Willem H

Besoek ons met enige toestel

Laai ons selfoon-app af

LekkeSlaap is ten volle met jou selfoon versoenbaar. Laai die app van die App Store af.

Soos gesien in