Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
213 lekke plekke om te bly
Forest Lane is in Clarens geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse hut en 'n luukse suite met 'n uitsig oor die pragtige tuin. ...
Views is hooggeleë in 'n stil area van Clarens en bied die pragtigste uitsig op die Rooiberge, die Golden Gate-area en die Malutiberge vanui...
Patcham Place is in die berg-dorpie Clarens, net 15 km vanaf die Golden Gate Nasionale Park. Weens sy sentrale ligging is Clarens 'n geriefl...
Stonehaven Clarens is in die middel van Clarens geleë en bied lieflike uitsigte op die Horebberg en oor 'n gedeelte van die gholfbaan. Gas...
La Bri is gerieflik geleë in die prentjiemooi dorpie, Clarens. Dit is die ideale wegbreekplek vir vakansiegangers en sakereisigers en 'n hee...
Clarens Mountain Sage Self-catering beskik oor 2 eenhede wat apart bespreek kan word in 'n rustige en stil area van Clarens, net 5 minute se...
Grace upon Grace is in die vreedsame Clarens in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van Mount Horeb en is minder as 'n uur se ...
Andes Clarens Guesthouse is op 'n werkende wild- en appelplaas geleë. Hier kan gaste die welige wildsplaas ervaar met praguitsigte op die Sa...
Cottage Pie is in Clarens, 'n area wat bekend is vir die skilderagtige roetes, bergfietsry, stap, perdry, vlotvaart, kultuurdorpies om te be...
Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House is in Clarens en bied geriewe, pragtige uitsigte op die berge en 'n rustige omgewing. Dit is ...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer