Indien jy Victoria-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Victoria-Wes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Victoria-Wes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Victoria West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Victoria-Wes akkommodasie
16 lekke plekke om te bly
Die voormalige "Victoria-Wes Hotel" is in September 2016 gerestoureer en heropen as Merino Junction in Desember 201...
Kingwill's Guest House bied gerieflike akkommodasie in 4 kothuise wat in die laat 1800's gebou is. Die kothuise is ...
Skud die langpad se verveling af en beleef die vrede en vars lug onder die helder Karoo-hemel. Sluit by ons aan vir...
Moonlight Manor is in die klein Karoo-dorpie Victoria-Wes, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, op die N12 via ...
Karoo Koelte B&B is op 'n ou plaaswerf in Victoria-Wes in die Noord-Kaap geleë en bied verskeie gemaklike kamers. ...
In die hartjie van die Groot Karoo op die N12 en 40 minute van die N1 af, sal jy Victoria-Wes Gastehuis tussen twee...
Marseilles Farm Guest House is ongeveer 5 km noord vanaf Victoria-Wes op ’n merino-skaapplaas, Marseilles. Hierdie ...
De Oude Pastorie is die oudste huis op die dorp en was die Nederduits Gereformeerde Kerk se eerste pastorie in Vict...
Tuis Huis is 'n ouwêreldse selfsorghuis in die Karoo-dorpie Victoria-Wes. Die huis is ideaal vir 6 mense en bied v...
Die Pophuis Hoekie is op die N12 in die Karoo geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad via Kimberley. Dit is ...