LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Mpumalanga
4.5/5

Lees regte resensies van Mpumalanga van 8171 geverifieerde gaste

Indien jy Mpumalanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mpumalanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mpumalanga Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mpumalanga accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mpumalanga akkommodasie

1589 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R850
R850 R595
per nag, vir 2 mense

Thokozani Lodge is 'n klein, plattelandse, grasdak-gastehuis wat bekoorlike verblyf in 'n subtropiese tuin met yslike bome en palms bied. Di...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R850
R850 R595
per nag, vir 2 mense

Vanaf R3 810
R3 810 R2 286
per nag, vir 4 mense

Flight of the Eagle @ Kruger is in Marlothpark, 'n bewaringsgebied, aan die suidelike oewer van die Krugerwildtuin geleë. Wild loop vrylik i...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R3 810
R3 810 R2 286
per nag, vir 4 mense

9 on Juanita

Selfsorg in | Sonheuwel, SonheuwelMpumalanga
Vanaf R800
R800 R560
per nag, vir 2 mense

9 on Juanita bied luukse verblyf in 'n Franse styl in Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit). Die eenheid word omring deur 'n pragtige tuin met Ice...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R800
R800 R560
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

MacNut B&B is 7 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se stadskern en Ilanga Mall, en slegs 10 minute se ry van MediClinic af. Dit is ideaal geleë v...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf R3 200
R3 200 R2 240
per nag, vir 4 mense

Meerkatgat 3341 Seekoei Road is in Marlothpark, 'n area wat bekend staan vir sy natuur, wild en ikoniese besienswaardighede wat die Krugerwi...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf R3 200
R3 200 R2 240
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R3 650
per nag, vir 6 mense

Hyenas Call is aan die oewer van die Krokodilrivier in Marlothpark en dit kyk oor die Krugerwildtuin. Dis gerieflik ingerig vir 6 gaste. D...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag, vir 6 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

la Granja is op 'n wildplaas van 300 hektaar in die pragtige Laeveld, net buite Witrivier geleë. Die ligging is ideaal, 20 km van die Kruger...

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Alm-U

Selfsorg in | Dullstroom, DullstroomMpumalanga
Vanaf
R2 980
per nag, vir 7 mense

Alm-U is geleë in die hartjie van Dullstroom, Mpumlanga, en is ideaal vir gesinne wat smag na 'n blaaskans, of paartjies wat bietjie kwalite...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag, vir 7 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Waterlus is 'n bekoorlike B&B wat skuil aan die oewer van die Olifantsrivier in 'n veiligheidslandgoed buite Witbank. Dié huis is binne makl...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Habibi

Selfsorg in | Marlothpark, MarlothparkMpumalanga
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense

Habibi bied selfsorgverblyf in 'n pragtige privaat grasdakhouthuis in Marlothpark Natuurreservaat langs die Krugerwildtuin. Hier kan gaste w...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Voëlkyk
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense

“Jy het nie 'n graad nie en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie ... om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar en in die verte van 'n krans af te staar. Die gelukkigste wat ek ooit was - op die naat van my rug in 'n natuurreservaat” sing die Heuwels fantasties, en dié woorde weerklink in Mpumalanga....

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!