Lees regte resensies van Natalse Middellande van 736 geverifieerde gaste
Indien jy Natalse Middellande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Natalse Middellande.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Natalse Middellande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Natal Midlands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Natalse Middellande akkommodasie
246 lekke plekke om te bly
Slievyre is weggesteek in die pragtige bosveld van die KwaZulu-Natalse Middellande, 10 km vanaf Estcourt en die N3. Hierdie privaat natuurre...
Town View bied gemaklike selfsorgverblyf in 2 gemeubileerde woonstelle wat smaakvol versier is. Die woonstelle is in 'n veilige kompleks in ...
The Hidden Inn is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geleë. The Hidden Inn is 'n oasis weg vanaf die stadslewe, met omliggende woude en 'n...
Aloe Croft bied moderne selfsorgverblyf op 'n omheinde landgoed waar diere vrylik rondloop. Dit sal jou tydjie hier by ons 'n verkwikkende e...
Otters Den Self-catering Cottages is op 'n stukkie ongerepte platteland van 18 hektaar in die hartjie van die Midlands Meander geleë. Verb...
Wensleydale Guest Lodge is in die groot verblyf-area in Piermaritzburg geleë. Dit is die hoofstad van KwaZulu-Natal en die tradisionele tuis...
Valley Vista Lodge is 'n luukse gastehuis geleë in Athlone, ongeveer 3 km vanaf die Pietermaritzburg middestad. Die gastehuis bied uitsigte ...
Die Sleeping Bao B&B is sowat 8 jaar gelede in een van Pietermaritzburg se vernaamste voorstede gestig. Dié luukse B&B is minder as 5 minute...
Ontsnap na KwaZulu-Natal se Midlands Meander-platteland en geniet 'n rustige verblyf in dié elegante plattelandse lodge aan die oewer van di...
The Crafty Coal Stove is in Scottsville in Pietermaritzburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisiger. Dis naby die Henry Gwala-st...
'n Plek waar golwende heuwels en plattelandse rus mense inspireer om kunswerke te skep. Dit is 'n unieke bestemming, wat besoekers dikwels vaagweg herinner aan die Engelse platteland, of 'n Hobbits se fiksionele blyplek. Maar die Natalse Middellande is eie aan Suid-Afrika. Die Midlands Meander word... Lees meer