Indien jy Addo-olifantpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Addo-olifantpark.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addo-olifantpark Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Addo Elephant Park accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Addo-olifantpark akkommodasie
54 lekke plekke om te bly
Addo African Home, Restaurant and Safari is in die Oos-Kaap, 'n provinsie wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes,...
De Old Drift Guest Farm lê op 'n klein sitrusplaas net 'n entjie vanaf die Addo-olifant Nasionale Park. Die plaas i...
Zuurberg Mountain Village bied 'n historiese atmosfeer hoog in die Zuurberge. Dit is 'n rustige, unieke toevlugsoor...
Sundays River Mouth Guesthouse is aan die oewer van die Sondagsriviermonding in die slaperige vakansiedorpie, Colch...
Bietjie Rus skuil op 'n werkende kleinhoewe in die Sondagsriviervallei naby die dorpie Addo. Die area spog met die ...
Hitgeheim Country Lodge is 25 km vanaf Addo-olifantpark en bied B&B-verblyf in Sunland in die Oos-Kaap, 'n area wat...
Homestead B&B is in Addo in die Oos-Kaap geleë. Dié B&B is 15 jaar oud en bied 'n verskeidenheid verblyfopsies, naa...
Addo Dung Beetle Guest Farm is op 'n sitrusplaas in die hartjie van die Sondagsriviervallei geleë en spog met 'n ui...
River Front Estate bied selfsorg-eenhede op 'n plaas wat in privaat besit is en aan die oewer van die Sondagsrivier...
Hoffman's River Rest is in Cannonville geleë en bied slaapplek aan 8 gaste. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers...