- Agulhas(291)
- Arniston(63)
- Baardskeerdersbos(1)
- Bettysbaai(104)
- Bonnievale(10)
- Botrivier(10)
- Bredasdorp(38)
- Caledon(29)
- Elgin(18)
- Elim(2)
- Fisherhaven(15)
- Gansbaai(176)
- Grabouw(23)
- Greyton(40)
- Hermanus(491)
- Infanta(2)
- Kleinmond(72)
- L'Agulhas(66)
- Malgas(23)
- Napier(16)
- Onrus(73)
- Pearly Beach(41)
- Riviersonderend(7)
- Stanford(38)
- Struisbaai(284)
- Suiderstrand(11)
- Suurbraak(8)
- Swellendam(62)
- Tesselaarsdal(6)
- Vermont(48)
- Villiersdorp(11)
- Witsand(90)
Indien jy Overberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Overberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Overberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Overberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Overberg akkommodasie
1876 lekke plekke om te bly
House 12 Beach Club is in die veiligheidskompleks van Hermanus Strandklub geleë en bied gemaklike selfsorg-veblyf in 'n huis wat smaakvol ge...
Bergview B&B is in die historiese dorpie, Swellendam geleë en bied gehalte-verblyf vir gaste wat 'n nag wil oorslaap, sakereisigers en vakan...
Cyara is 'n selfsorgvakansiehuis met 3 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste in Clarence-rylaan in die Kogelberg Biosfeer. Dis langs die Wal...
The Blue Cow Barn is op die pragtige Altonaplaas in Barrydale geleë en sigbaar van die pad af soos besoekers Barrydale op Roete 62 binnery. ...
Kuiergat is 'n selfsorgwoonstel teen die strand in Witsand met 'n uitsig oor die see vanaf die slaapkamer, sitkamer en balkon. As jy gelukki...
Bodega Fuchs is 'n selfsorg-eenheid, 500 m vanaf die strand, in die kusdorp Struisbaai. Die eenheid is op die eienaar se perseel en sluit on...
Beausoleil bied 'n romantiese wegbreek met sjarme in Bonnievale in die Breederiviervallei. Die gastehuis bied 'n keuse tussen eenhede met s...
Redsky Self-Catering is in Agulhas geleë, naby die mees Suidelike punt in Afrika, en bied gehalte-vakansieverblyf aan gaste. Dit is binne lo...
De Volkshuijs bied bekoorlike selfsorgverblyf in 'n Nasionale Monument. Gaste sal dadelik tuis voel in die geskiedkundige selfsorg-kothuise....
Kate's Country Kitchen Accommodation bied gesinsvriendelike gehalteverblyf teen uiters bekostigbare tariewe. Die eenheid met slaapplek vir ...
Welkom by die Overberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.