LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Langebaan
4.6/5
volgens 919 resensies

Lees regte resensies van Langebaan van 919 geverifieerde gaste

Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan akkommodasie

295 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense

WestBed bied gerieflike oornagverblyf in Langebaan. Die gastehuis is sentraal in die welbekende Langebaan Country Club-area en binne loopafs...

Afrikaans
Gratis WiFi
Voëlkyk
Geen Rook Binnenshuis
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Gratis WiFi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense

Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense

Lagoonside @ 77 spog met 'n uitstekende ligging, net 80 m vanaf die pragtige strandmeer. 'n Lekker strand vir vlieërbranderryers is ook net ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Rest-by-the-Sea is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Myburgh Park, Langebaan. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n klei...

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Bella Mia bied gaste-eenhede in die hartjie van Langebaan naby verskeie restaurante en supermarkte. Die gastehuis is ook sowat 600 m vanaf d...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Makarios is langs 'n gholfbaan in Langebaan aan die Weskus geleë. Dié pragtige gastehuis is in 'n rustige woonbuurt, net 'n kort entjie se r...

Afrikaans
Gratis WiFi
Voëlkyk
Fietsry
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Gratis WiFi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense

[email protected] is 'n gastehuis in Langebaan, 'n klein strandmeerdorp aan die Kaapse Weskus. Dit is net 'n uur se ry van Kaapstad af en Langeba...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Crystal Lagoon Lodge reg teen die Langebaan-strandmeer geleë - 'n uiters gesogte ligging! Met net 'n plankpaadjie as grens tussen jou en die...

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense

Le Mahi Guest House & Self-catering Cottage bied eksklusiewe verblyf vir diegene wat mal is oor die fyner dinge in die lewe. Die gastehuis i...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Steenbokkie is in die Oliphantskop Privaat Natuurreservaat in Langebaan. Daar is 2 selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 4 gaste in Tarentaa...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Tortoise Trail Lodge bied B&B- en selfsorg-verblyf en is op die Long Acres Country Estate in Langebaan. Die landgoed bied 'n ryk voëllewe en...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park...

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!