Let asseblief op: Die verskillende vlakke van inperking kan jou toekomstige besprekings beïnvloed.
Jy kan steeds toekomstige wegbreke bespreek en van 'n volledige terugbetaling gewaarborg wees as voortdurende beperkings jou van jou wegbreek weerhou.
Lees meer

Bespreek verblyf sommer tjop‑tjop!

SOOS GESIEN IN:
Sien Meer

Gaste se Kommentaar

I love LekkeSlaap.co.za. Julle haal die angs van reis na die onbekende weg en vervang dit met gemoedsrus. Baie dankie.

 - Charmaine L
Spacube Luxury Suites and Spa

Dit was verbasend hoe vinnig ons 'n antwoord gekry het om op kort kennisgewing 'n bespreking te maak.

 - Sonia N
Mooispruit B&B

Dit is die beste om deur LekkeSlaap te bespreek. Hulle maak alles so maklik, ek sukkel nie en kry maklik vakansieplek bespreek. Baie dankie.

 - Nadia V
17 Capri Amanzimtoti

Professioneel, e-posse wat jou herinner aan die verblyf en padaanwysings insluit. Hulle maak dit so maklik.

 - Jonathan J
Houtbosch Bay Honeymoon Suite with Jacuzzi

I have found LekkeSlaap so good on service that I will no longer be using any other websites to book our local accommodation.

 - Toni-anne R
Magani Ridge

LekkeSlaap volg op oor die bevestiging en ook weer voor ons moet inklok om seker te wees dat alles in plek is.

 - Rene H
Linden Street

Dit was so 'n blessing om met julle te kon werk. Ek was dadelik geantwoord en gehelp om 'n plekkie te bespreek. Ek gebruik julle definitief weer.

 - Theresa V
Bayete

Thanks for the efficient service. I know that even when making a last minute booking, things will usually run smoothly.

 - Liezel M
Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 1

Baie maklike stelsel om te gebruik en baie vriendelike en behulpsame persone wat daar werk. Dankie vir die wonderlike diens.

 - Theresa S
Strandfontein Accommodation

Dit was vir ons 'n eerste keer, maar beslis nie 'n laaste keer nie. Dankie, LekkeSlaap, vir julle goeie diens.

 - Izelle V
Lesoba Guest Farm

Dit is duidelik dat dit iets is wat julle al baie lank doen. Dis net 'n plesier om deur julle na lekker uitspanplekke te soek. Doen so voort.

 - Andre K
Piccolo Villa

Dankie vir julle vinnige en vriendelike diens. Julle is baie behulpsaam en ek sal definitief in die toekoms weer van julle dienste gebruik maak.

 - Lydia D
SantoSea

LekkeSlaap is lekker. Die diens is deurgaans baie goed. Ek dink ons het nou drie keer van julle gebruik gemaak en elke keer was jul diens uitmuntend.

 - Deon En Kobie M
Wildthingz Lodge

Duisend dankies vir uitmuntende diens. Julle het my en my vrou gehelp om ons droomvakansie te geniet.

 - Willem K
En Route Cape Town

Excellent, I'm excited about LekkeSlaap. I found myself a reliable booking website. It's my no.1 booking website.

 - Shoki M
Chalet Mitton

Baie dankie LekkeSlaap, dit was nie die eerste keer wat ek van julle gebruik gemaak het nie en beslis ook nie die laaste keer nie.

 - Christo S
Amble Side

Gerieflik en maklik om te gebruik. Was nog nooit teleurgesteld in enige plekke wat ek deur julle bespreek het nie.

 - Anina M
20 Houtbosch Bay

Ek moes verblyf verander en LekkeSlaap was fantasies met hul diens, het uit hul pad gegaan en my lekker verblyf gereël, weereens dankie julle.

 - Edgar J
Conifer Beach House

Altyd lekker gemaklik en vinnig om van LekkeSlaap gebruik te maak. Julle sal binnekort weer 'n booking van my af kry.

 - Nicolette Ann V
Housemartin Guest House

Vreeslik dankie vir julle hulp insake my verblyf-verskuiwing, ek waardeer dit baie, fantastiese hulp van die konsultante.

 - Edgar J
Cherry Place

LekkeSlaap doen altyd baie moeite om vir my die gerieflikste en sakpas plek te kry. Vir my beteken dit baie en ek waardeer dit opreg. Baie dankie.

 - Magriet V
Heidelberg Lodge

LekkeSlaap se diens was elke keer baie goed. Vriendelike mense en goeie verblyf beskikbaar. Baie dankie.

 - Marisa V
Chrizaan Guest House

Voorwaar puik diens. Ons was so deurlopend ingelig en heeltyd op hoogte gehou van ons bespreking. Duisend dankies!

 - Andre M
Orange Inn Knysna

Seker die maklikste en vinnigste manier om verblyf te reël. Personeel baie vriendelik. Sal julle sterk aanbeveel.

 - Dries K
Kiara Lodge

I have been using LekkeSlaap for a while now and find the app to be very user friendly. The customer service is perfect. Thanks Charné.

 - Leslie P
Joan's Place

Net goeie diens ontvang vandag ek die eerste keer wat ek LekkeSlaap gebruik het. Beslis aanbeveelbaar.

 - Elaine M
High Season Farm

Uitstekende, professionele en vriendelike diens! Baie dankie! Ons beveel met graagte julle diens aan by familie en vriende!

 - Elize K
Potpourri Stay

Maklik en vinnig. Behulpsame agent met gerieflike en maklike proses. Sal beslis weer LekkeSlaap gebruik!

 - Sunet D
The Habit

Baie gerieflike en professionele diens. Al die tydrowende gesoek, die risiko en administrasie word deur LekkeSlaap gedoen. Baie dankie.

 - Picwat Partnership V
Magoebaskloof Ruskamp The Mountain Lodge

Sal definitief weer van LekkeSlaap gebruik maak vir toekomstige verblyf. Het julle al voorheen ook gebruik. Baie dankie vir goeie diens.

 - Alida M
Amadwala Lodge

Dankie, LekkeSlaap, dat julle al die sleurwerk namens die kliënte doen en sodoende die risiko van teleurstelling voorkom.

 - Picwat Partnership V
Kokerboom Lodge

Sal julle beslis aanbeveel. Die diens was tops met vriendelike personnel. Puik diens en beskikbaarheid. Sien julle gou weer.

 - Cheryl K
Hermanus Beach Club 65

Altyd lekker om deur julle te werk. Drie keer in twee weke en geen rotse in die pad gewees nie. Julle doen uitstekende werk!

 - Annemarie V
Dut Hut

Aanvanklik was daar 'n probleem met my bespreking. Die agent het baie moeite gedoen om daarmee te help en het heeltyd kontak behou. Baie dankie

 - Annatjie D
Thaba Lenaka 3

Ek moes drie keer my datums verander en dit is sonder klagtes vir my gedoen. Ek het dit regtig baie waardeer. Julle is puik!

 - Marinda F
Little House Selfsorg

Ek bespreek net deur LekkeSlaap.co.za, want dan weet ek dat ek gerus kan wees dat alles 100% sal wees.

 - Charmaine L
Jacobsbaai Self-catering

Ek vind die webblad van LekkeSlaap.co.za baie gebruikersvriendelik. Sal hulle beslis in die toekoms weer gebruik.

 - Bets H
ATKV Klein Kariba

Uitstekende diens en goeie opvolgwerk. Ons was die hele tyd gerus dat alles reg en goed gereël is met LekkeSlaap. Baie dankie.

 - Amanda F
Windsong

Ek het nou al 'n paar keer van LekkeSlaap gebruik gemaak en was elke keer baie tevrede met die diens.

 - Annette R
Mirtehof Guest Farm Estate

Ek het nou al 'n paar keer van LekkeSlaap gebruik gemaak en was nog nooit ontevrede of teleurgestel nie. Hulle diens en pryse is puik!

 - Odette B
Orlandi's Place
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za