- Addington(8)
- Ansteys Beach(12)
- Athlone(9)
- Austerville(2)
- Avoca(4)
- Beachwood(1)
- Berea(45)
- Berea West(6)
- Beverley Hills(3)
- Brighton Beach(6)
- Broadway(12)
- Bulwer(9)
- Bulwer(12)
- Chelmsfordville(3)
- Chiltern Hill(1)
- Claire Hills(1)
- Cowies Hill(6)
- Dawncliffe(3)
- Durban SSB(26)
- Durban South(1)
- Escombe(1)
- Everton(1)
- Fynnlands(5)
- Glen Anil(3)
- Glen Ashley(7)
- Glenmore(1)
- Glenwood(2)
- Greenwood Park(3)
- Grosvenor(5)
- KranztKloof Nature Reserve(8)
- Malvern(3)
- Morningside(16)
- Musgrave(5)
- Newlands(1)
- North Beach(10)
- Ocean View(14)
- Palm Ridge(4)
- Park Hill(6)
- Pinetown(13)
- Point Waterfront(28)
- Prospect Hall(2)
- Riverside(5)
- South Beach(31)
- Treasure Beach(3)
- Umgeni Park(3)
- Umhlanga Ridge(9)
- Virginia(3)
- Westridge(4)
- Windermere(8)
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Durban.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Durban akkommodasie
407 lekke plekke om te bly
North Beach Durban Holiday Apartment is ideaal vir 'n gesin, groep of korporatiewe bespreking wat op soek is na ontspanne verblyf. Die woon...
North Beach Durban Apartment is naby Durban se topgehalte-promenade. Die selfsorgwoonstel is in 'n veilige kompleks in die Noordstrand in Du...
Coastal Family Breakaway is 'n moderne en pragtige selfsorghuis in die besige deel van Durban-Noord en dis ideaal vir 'n gesinswegbreek. Daa...
Kites View B&B is in La Lucia in Umhlanga. Dié B&B is vernoem na die geelbekwoue wat gereeld in die omgewing opgemerk word. Ons bied vreedsa...
Die Bridgewing is geleë in 'n stil doodloopstraat met 'n onbelemmerde uitsig van die Indiese Oseaan. Die eenheid bied gerieflike verblyf vir...
Mandalay B&B and Conference Centre bied puik verblyf in die hartjie van Durban-Noord. Ons is sentraal geleë tussen Durban- en Umhlanga se sa...
The Anchorage is in 'n bewaringsgebied met uitsigte oor die Krantzkloof Natuurreservaat. Daar is verskeie watervalle, voetslaanpaaie en piek...
Bentley On The Beach is op die ongerepte en stil strand op die Promenade in Glen Asley in Durban-Noord geleë. Verblyf is beskikbaar is 8 g...
Sandals Guest House is sentraal geleë in die stil woonbuurt Umhlanga Rocks in die Groter Durban-area. Dit is net 200 m van die strand af en ...
Rest Assured bied verblyf aan 2 volwassenes en 1 kind en is op die eienaar se eiendom in die luukse woonarea Glen Anil, Durban-Noord. Die w...
Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op... Lees meer