LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 7165 geverifieerde gaste

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

3051 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense

Cape Goodness bied verblyf in 'n gastehuis in die Kaapstad se Noordelike Voorstede. Die weelderige Proteavallei-buurt word omring deur pragt...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag, vir 2 mense

Die Winelands Villa Guesthouse bied gerieflike verblyf in Somerset-Wes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na privaatheid, gerief en hartli...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 410
R1 410 R987
per nag, vir 2 mense

Wind-Rose Guest House is aan die voet van die Hottentots-Holland-bergreeks in Gordonsbaai geleë en bied lieflike gastekamers in 'n privaat t...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 410
R1 410 R987
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 285
R1 285 R900
per nag, vir 2 mense

Casa Mia Guest House is 'n Toskaanse gastehuis wat luukse B&B-verblyf in Kaapstad bied. Die gastehuis is op die grens van die Rietvlei Natuu...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 285
R1 285 R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf R3 600
R3 600 R2 520
per nag, vir 6 mense

Cayman Beach villa is in 'n veilige, omheinde woonbuurt met asemrowende see- en berguitsigte geleë. Die huis is net 'n paar minute se stap v...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R3 600
R3 600 R2 520
per nag, vir 6 mense

Vanaf R900
R900 R630
per nag, vir 4 mense

G04 90 Beach Boulevard is 'n skouspelagtige woonstel teen die strand in die veilige Beach Boulevard-kompleks in Bloubergstrand. Die woonstel...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R900
R900 R630
per nag, vir 4 mense

Vanaf R700
R700 R420
per nag, vir 2 mense

Urban Artisan bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse en veilige ontwikkeling in Woodstock, Kaapstad. Verblyf is in smaakvol versierde ...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Portier
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R700
R700 R420
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 140
R1 140 R798
per nag, vir 4 mense

3 Zeezicht Apartment is in Bloubergstrand geleë en bied pragtige uitsigte op Tafelberg en oor Robbeneiland. Die smaakvol versierde strandfro...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R1 140
R1 140 R798
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

The Garden Cottage bied luukse en gerieflike selfsorgverblyf in 'n en suite-eenheid in Durbanville. Die instansie word na vertrek van gaste ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R799
per nag, vir 2 mense

Atlantic Loft beskik oor 2 aparte woonstelle in Melkbosstrand net 100 m van die strand af. Die verblyf bestaan uit 'n luukse Atlantic Loft-e...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!