Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Plettenbergbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Plettenbergbaai akkommodasie
377 lekke plekke om te bly
Fish Eagle Bay is 'n luukse selfsorghuis op 'n privaat landgoed aan die oewer van die Keurboomsrivier in Plettenbergbaai. Die groot ontwerpe...
Jolly Jenny's Hidden Gem bied selfsorgverblyf in 'n woonstel in die veilige Marine View-kompleks in Plettenbergbaai. Dit is naby die hoofweg...
Jolly Jenny @ The Dunes bied verblyf in 5 gaste-suites in privaat besit wat in The Dunes Resort geleë is. Die oord is in Keurboomstrand net ...
Sea-esta is 'n selfsorg-ateljee in The Dunes Resort by Keurboomstrand. Dis net 10 minute se ry vanaf Plettenbergbaai en 110 km vanaf George ...
House on Hill is op ’n residensiële perseel in Keurboomstrand geleë en bied lieflike verblyf vir 'n paartjie. Dis naby die strand en daar is...
Studio 9 @ The Dunes Resort is in Keurboomstrand en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand,...
Lairds Lodge Country Estate Plettenberbaai - Tuinroette - Weskaap Suid-Afrika. Hierdie grasieuse Kaap-Hollandse opstal is geleë op Å„ 24 ha...
Ocean Pearl is 'n sjiek selfsorg-eenheid op die grondverdeiping op die River Club-landgoed in Plettenbergbaai. Dit is langs die Piesangrivie...
Splashing Waves is in The Dunes Resort in Keurboomstrand geleë, 10,4 km vanaf Plettenbergbaai en 111 km vanaf George Lughawe. Hier kan gaste...
Castleton 70A bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne en ruim woonstel in die Castleton-woonstelkompleks in Plettenbergbaai. Die woons...
Welkom by die Plettenbergbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.