Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mosselbaai akkommodasie
613 lekke plekke om te bly
Sea Villa @ Diaz Beach is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat selfsorgverblyf in 'n veilige kus-kompleks in Mosselbaai bied. Dié kompleks bie...
KaiaMina at Hartenbos is 'n moderne woonstel wat goed ingerig is en in die rustige Hartenbos-heuwels geleë is. Kaiamina die beste van twee w...
Kango 25 is in die hartjie van Hartenbos, binne maklike bereik vanaf die strand, restaurante en winkels. Dit spog met verskeie Blouvlagstran...
Suidersee, Hartenbos bied bekoorlike selfsorgwoonstelle net 200 meter van Hartenbos se strand af in die gewilde vakansiedorp, Mosselbaai. Di...
The Bay Lodge het 'n asemrowende ligging op Bayview Beach. Dit bied lieflike see-uitsigte, smaakvol versierde kamers en heerlike ontbyt. Die...
SeaView Cottage in Danabaai het slaapplek vir 3 gaste en 'n 180º-uitsig oor die see. Dié ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-ba...
The Point Hotel is halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) in die hartjie van die Tuinroete in die kusdorpie Mosselbaai. Dit is...
Suidersee Block 2 bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is ongeveer 200 m vanaf Hartenbos se strand. Die instansie is ook ideaal 8,5 km vana...
Paradise Found bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat strandhuis vir tot 8 gaste op die prentjiemooi Tuinroete. Die huis is in Danaba...
82 De Bakke Terrace is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Mosselbaai, 'n hawedorp op die bekende Tuinroete. Die kompleks is oorkant die De Bakk...
Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n... Lees meer