Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
179 lekke plekke om te bly
Verblyf reg by die see! Stap net oor die straat dan is jy op die strand! Word wakker met die geruis van die see wat so te sê op jou voorstoe...
Paternoster Dunes Boutique Guest House is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Paternoster staan bekend as een van die mees bekoorlike best...
The Loft on Malmok is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Paternoster aan die Weskus. Dié dorpie is 'n gewilde bestemming vir d...
Bokkoms Guest Flat is in Kriedoring-weg, Paternoster, 1 van die oudste vissersdorpies aan die weskus, ongeveer 145 km van Kaapstad af. Die g...
Gonana Guesthouse bied B&B-verblyf in Bek Bay-strand in Paternoster op die Atlantiese Oseaan se strandfront en spog met onbelemmerde uitsigt...
Soli deo Gloria is in Paternoster, een van die oudste visserdorpies aan die Weskus en 145 km noord vanaf Kaapstad. Die area bied verskeie do...
Ciao is 'n bekoorlike gastehuis in Paternoster aan die Weskus van Suid-Afrika. Die sonderlinge vissersdorpie is 'n gewilde toeristebestemmin...
Karibu in Paternoster is net 100 m vanaf die strand langs 'n dam geleë. Voëls is volop hier en saans sal jy kan luister na kwakende paddas. ...
La Baleine Beach House Collection bied selfsorgverblyf in die vissersdorpie Paternoster op Suid-Afrika se Weskus. Die strandhuise en atelje...
Strandlopertjie is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Paternoster is 'n gewilde toeristebestemming en is bekend vir kreef en die vissersh...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer