LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Vrystaat
4.3/5

Lees regte resensies van Vrystaat van 8199 geverifieerde gaste

Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrystaat akkommodasie

1263 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Forest Lane

Selfsorg in | Clarens, ClarensVrystaat
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag, vir 2 mense

Forest Lane is in Clarens geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse hut en 'n luukse suite met 'n uitsig oor die pragtige tuin. ...

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 125
R1 125 R788
per nag, vir 2 mense

A Little Guesthouse is na aan die N1 met 'n ontspannende en plaaslike atmosfeer. Dié gastehuis is 'n selfsorggunsteling en bied veilige park...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 125
R1 125 R788
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Le Grand Chateau skuil in die hartjie van die Koepel-erfenisgebied. Ou en nuwe elemente word pragtig verweef en die asemrowende Franse en ar...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf R2 400
R2 400 R1 800
per nag, vir 6 mense

Die Stal is in die dorpie Philippolis in die Vrystaat geleë en dit bied gehalteverblyf wat perfek is vir sakereisigers of diegene wat op soe...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf R2 400
R2 400 R1 800
per nag, vir 6 mense

Views

Selfsorg in | Clarens, ClarensVrystaat
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense

Views is hooggeleë in 'n stil area van Clarens en bied die pragtigste uitsig op die Rooiberge, die Golden Gate-area en die Malutiberge vanui...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

@Melsetter's bied netjiese en gerieflike B&B- of selfsorgverblyf in die vreedsame woonbuurt Langenhoven Park, Bloemfontein. @Melsetter's is ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense

Villa Vredenrust bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim gastehuis wat oor 'n versorgde tuin uitkyk. Die gastehuis is gerieflik ...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense

Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense

Lamon Guesthouse is in Kroonstand in die Panorama-voorstad en bied verblyf aan verskillende tipes gaste - of dit nou vakansie- of sakereisig...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense

Patcham Place is in die berg-dorpie Clarens, net 15 km vanaf die Golden Gate Nasionale Park. Weens sy sentrale ligging is Clarens 'n geriefl...

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense

Charrie's Corner bied gerieflike selfsorgverblyf en 2 gaste-kamers in Pellissier, 'n suidelike buitewyk van Bloemfontein. Dit is ideaal vir ...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en...

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!