LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oos-Kaap
4.4/5

Lees regte resensies van Oos-Kaap van 8222 geverifieerde gaste

Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Kaap akkommodasie

2144 lekke plekke om te bly

Sien kaart









SPAAR 30%

Cottage

Selfsorg in | Oos-Londen, Oos-LondenOos-Kaap
Vanaf R630
R630 R441
per nag, vir 2 mense

Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die hartjie van Oos-Londen en het 'n aparte ingang. Die eenheid is geskik vir sake...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R630
R630 R441
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense

Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié historiese woonstel bied selfsorgverblyf vir 'n gesin v...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, net 2 km v...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Meerkat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in die bekoorlike Oos-Kaapse dorpie, Nieu-Bethesda. Besoekers het 'n heerlike privaat tuin, veili...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Starry Nights is in Middelburg in die Karoo geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Die gastekamers is naby verskeie winkels en restaurante...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Oppie Vallei

Selfsorg in | Glenhurd, GlenhurdOos-Kaap
Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense

Oppie Vallei is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R490
per nag, vir 2 mense

20% af Aanbod!
Voorkeurvennoot
Vanaf R1 840
R1 840 R1 472
per nag, vir 2 mense

Beachwalk Bed and Breakfast Summerstrand bied 4-ster akkommodasie in Gqeberha (Port Elizabeth), net 60 m van die gewilde strande af. Dit is ...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 840
R1 840 R1 472
per nag, vir 2 mense

20% af Langtermyn-verblyf!
Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 3 mense

Spandau Manor is in die rustige omgewing van die prentjiemooi dorpie, Graaff-Reinet en binne stap afstand van restaurante en ander besienswa...

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 3 mense

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense

Sea Otters Lodge bied strandfront-verblyf met en suite-kamers wat na die see front en direkte toegang tot die strand. Die lodge is in Kini B...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense

Surfpoint 9

Selfsorg in | Wavecrest, WavecrestOos-Kaap
Vanaf
R900
per nag, vir 6 mense

Surfpoint 9 is in Jeffreysbaai geleë, net 200 m van die strand af en oorkant Super Tubes wat een van die gewildste branderryplekke in die wê...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 6 mense

Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in die...

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!