- Aberdeen(4)
- Adendorp(2)
- Barandas(1)
- Beaufort-Wes(73)
- Britstown(13)
- Carnarvon(23)
- Colesberg(45)
- De Aar(15)
- De Rust(23)
- Fauresmith(3)
- Fraserburg(12)
- Graaff-Reinet(90)
- Hanover(21)
- Hopetown(8)
- Jacobsdal(3)
- Jansenville(7)
- Joubertina(7)
- Klaarstroom(2)
- Koffiefontein(1)
- Krakeelriver(1)
- Laingsburg(15)
- Leeu-Gamka(1)
- Loxton(10)
- Matjiesrivier(2)
- Meltonwald(1)
- Merweville(9)
- Middelburg(24)
- Modderrivier(2)
- Murraysburg(14)
- Nieu-Bethesda(32)
- Noupoort(7)
- Oviston(2)
- Pearston(4)
- Philippolis(10)
- Prieska(19)
- Prince Albert Road(1)
- Prins Albert(68)
- Richmond(13)
- Somerset-Oos(13)
- Springfontein(2)
- Steynsburg(4)
- Steytlerville(4)
- Strydenburg(2)
- Twee Riviere(2)
- Vanderkloof(7)
- Venterstad(5)
- Victoria-Wes(16)
- Volmoed(6)
- Vosburg(11)
- Williston(10)
- Willowmore(15)
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karoo akkommodasie
1173 lekke plekke om te bly
Old Mill Lodge & Restaurant is op 'n volstruisplaas aan die voet van die Swartberge in Schoemanshoek. Verblyf is beskikbaar in selfsorg-e...
Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié historiese woonstel bied selfsorgverblyf vir 'n gesin v...
Die Stal is in die dorpie Philippolis in die Vrystaat geleë en dit bied gehalteverblyf wat perfek is vir sakereisigers of diegene wat op soe...
Bakgat Blyplek is in Beaufort-Wes en bied professionele diens en 'n bakgat-ervaring. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede wat geski...
Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en ...
Olijvenhuis is op 'n plaas 5 km buite Beaufort-Wes geleë en bied ruim verblyf wat ideaal is vir gesinne. Dit dien ook as die ideale oornagve...
Schulteheim Hotel is in Uniondale en dateer uit 1832. Dit is onlangs opgeknap om die gebou tot sy eertydse glorie te herstel. Die gebou is a...
Die Skooltjie is op 'n plaas naby Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo. Dié historiese eko-toeristebestemming is die oudste en grootste...
Meerkat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in die bekoorlike Oos-Kaapse dorpie, Nieu-Bethesda. Besoekers het 'n heerlike privaat tuin, veili...
Starry Nights is in Middelburg in die Karoo geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Die gastekamers is naby verskeie winkels en restaurante...
Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders raakloop... Lees meer