Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ballito.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ballito akkommodasie
185 lekke plekke om te bly
Zur See, wat "na die see" beteken, is in Ballito geleë. Die eiendom bied see-uitsigte en 'n lieflike tuin. Verblyf word in 2 eenhede. Die b...
Villa Jaime Self-catering is in Ballito aan KwaZulu-Natal se ongerepte Dolfynkus geleë. Plaaslike inwoners verwys na hierdie omgewing as "di...
305 Manor Gardens is 'n selfsorgwoonstel wat net oorkant Ballito se hoofbranderplankry- en swemstrand geleë is. Dié woonstel het slaapplek ...
Sands Beach Breaks Ballito is 'n lieflike en ruim woonstel met slaapplek vir 4 in Ballito langs die water. Die veilige kompleks het 'n toesl...
Villa Med staan aan die land se kant van Compensation Beach Pad, net 5 minute se stap vanaf Willards en Thompson Bay Beach, twee puik swemst...
Prosperita is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby...
Met brander-uitsigte vanuit elke kamer én 'n lekker leefruimte, kan 'n mens nie sommer hier verkeerd gaan nie. Dié eenheid by Ballito se Wil...
33 Boulder Bay is 'n gemaklike woonstel by Balito se promenade wat aan die noordelike kant van die Boulder Bay-kompleks geleë is. Dit bied v...
Ballito Hills is in Ballito, KwaZulu-Natal geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy staproetes, strande, skilderagtige roetes en ikoniese b...
205 Les Mouettes is in die hartjie van Ballito geleë. Die dorp is bekend vir sy pragtige strande, rots- en getypoele en lewendige strandfron...
Welkom by die Ballito akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Dolfynkus blad indien jy na meer Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.