Indien jy Bela-Bela besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bela-Bela.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bela-Bela Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bela-Bela accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bela-Bela akkommodasie
41 lekke plekke om te bly
Zwartkloof Private Game Reserve 31 is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n boetiekwildreservaat van 2900 hektaar. Dis sowat 13 km vanaf Bela-Bela,...
Geelhout Guesthouse is in Bela-Bela in Limpopo geleë en bied gerieflike oornagverblyf naby gholfklubs, wildreservate en dag spa's. Die Avent...
Thaba Lenaka 3 is 'n gasteplaas 100 km vanaf Pretoria en 8 km vanaf Bela-Bela. Akkommodasie beskik oor 'n koninigingrootte-bed en 'n en su...
Gan Eden Guest Cottage is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se erf in Bela-Bela. Hierdie kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kind...
Kom kuier by Elephant Springs Hotel vir 'n vakansiewegbreek of 'n konferensie. Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Die hotel is...
Golden Lantern Guest Lodge bied 'n vreedsame ligging waar sakereisigers en vakansiegangers heerlik kan ontspan. Hierdie gastehuis bied 'n gr...
Valencia 7 bied heerlike bosveldverblyf langs die Klein Kariba naby Bela-Bela. Die huis is op 'n wildplaas naby verskeie besienswaardighede ...
Grafiti is 'n boetiek-B&B vol kleur en moderne kuns. Dis in die stil woondistrik Bela-Bela in Limpopo. Die dubbelverdiepingeiendom is 800 vi...
Fish Eagle on River is 'n ruim dubbelverdiepinghuis op die oewer van die Bela-Bela-dam op pad na Alma, Rankinspas en die Elements Privaat Gh...
Welkom by die Bela-Bela akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Waterberg blad indien jy na meer Waterberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.