- Amanzimtoti(224)
- Anerley(8)
- Ashburton(3)
- Balgowan(34)
- Ballito(185)
- Bergville(5)
- Biggarsberg(1)
- Canaan(1)
- Cathkin Park(37)
- Champagne Castle(44)
- Dargle(5)
- Doonside(25)
- Drummond(4)
- Dundee(19)
- Durban Noord(157)
- Durban Point(28)
- Durban West(21)
- Empangeni(8)
- Eshowe(14)
- Estcourt(10)
- Fort Nottingham(1)
- Freeland Park(30)
- Geluksburg(1)
- Genazzano(1)
- Glencoe(2)
- Glenmore Beach(12)
- Golela Border Post(1)
- Greytown(5)
- Hibberdene(58)
- Hillcrest(15)
- Hillhead(18)
- Hilton(18)
- Himeville(6)
- Hluhluwe(45)
- Howick(20)
- Ixopo(1)
- Jozini(12)
- Kingsburgh(112)
- Kokstad(9)
- La Lucia(25)
- Ladysmith(17)
- Lions River(1)
- Mandini(1)
- Margate(961)
- Mbazwana(3)
- Melmoth(3)
- Mkuze(6)
- Mooi River(8)
- Mount Edgecombe(2)
- Mtubatuba(6)
- Mtunzini(22)
- New Germany(3)
- Newcastle(37)
- Nkwazi(16)
- Nottingham Road(53)
- Palm Beach(16)
- Paulpietersburg(6)
- Pennington(34)
- Pongola(25)
- Port Edward(195)
- Port Shepstone(103)
- Pumula(9)
- Qondwane(15)
- Ramsgate(186)
- Richardsbaai(72)
- Salt Rock(42)
- Sanlameer(191)
- Scottburgh(50)
- Shazibe(3)
- Shelly Beach(91)
- Sodwanabaai(29)
- Southbroom(264)
- St. Lucia(132)
- Star Mission Village(1)
- Thungwini(6)
- Tongaat Beach(1)
- Ulundi(1)
- Umdloti(114)
- Umhlanga Rocks(20)
- Umkomaas(26)
- Umzumbe(16)
- Underberg(59)
- Utrecht(4)
- Uvongo(384)
- Van Reenens Pass(2)
- Vryheid(20)
- Weenen(2)
- Westville(18)
- Winterton(8)
- Battlefields(53)
- Dolfynkus(482)
- Hibiskuskus(1593)
- Highmoor(8)
- ISimangaliso Wetland Park(136)
- Midlands Meander(139)
- Natalse Middellande(246)
- Ndumo Game Reserve(2)
- Noordelike Drakensberge(11)
- Noordkus(1015)
- Olifantkus(264)
- Oribi Gorge Natuurreservaat(2)
- Sentraal Drakensberge(98)
- Suidelike Drakensberge(153)
- Suidkus(1994)
- Tembe Nasionale Olifantpark(2)
- Vallei Van 'n Duisend Heuwels(64)
- Westbrook(22)
- Zoeloeland(399)
Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
KwaZulu-Natal akkommodasie
4305 lekke plekke om te bly
Zur See, wat "na die see" beteken, is in Ballito geleë. Die eiendom bied see-uitsigte en 'n lieflike tuin. Verblyf word in 2 eenhede. Die b...
Sandy Toes & Salty Kisses is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 4 gaste en dit is stapafstand vanaf die strand in Amanzimtoti. Die woo...
3 Key Largo is 'n selfsorg-eenheid op die onderste verdieping van 'n gewilde kindervriendelike oordstyl-kompleks. 3 Key Largo is pas opgekna...
Sasi Bush Lodge bied 'n opwindende kampervaring met lieflike uitsigte oor die omliggende landskap en is in die Drakensberg-area geleë. Dié v...
Cycad Rock Fishing Lodge is reg langs die Jozinidam in KwaZulu-Natal en bied ideale verblyf vir kranige vissermanne. Dié omgewing is veral b...
Uvongo Sands 6 is ’n losstaande huis slegs 100 m van die fantastiese Uvongo-hoofstrand af. Daar is 'n swembad, 'n getypoel, 'n strandmeer en...
Cormoran 26 is 'n pragtige selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks teen die Umhlanga-promenade. Dit bied direkte toegang tot die gewilde prom...
North Beach Durban Holiday Apartment is ideaal vir 'n gesin, groep of korporatiewe bespreking wat op soek is na ontspanne verblyf. Die woon...
North Beach Durban Apartment is naby Durban se topgehalte-promenade. Die selfsorgwoonstel is in 'n veilige kompleks in die Noordstrand in Du...
Matatane Lodge skuil op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Babanango Wildreservaat se uitgestrekte natuurlandskap. Hier wandel wild vrylik en r...
Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag... Lees meer