Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
492 lekke plekke om te bly
House 12 Beach Club is in die veiligheidskompleks van Hermanus Strandklub geleë en bied gemaklike selfsorg-veblyf in 'n huis wat smaakvol ge...
Sandbaai Woonstel is in Sandbaai, 'n stil voorstad van Hermanus, geleë. Let asseblief die eienaars is woonagtig op die perseel. Dié woonste...
Charming Fisante House bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Vermont in Hermanus. Die huis is op 'n heuwel in 'n stil omgewing en...
77 on 7th Street is 'n unieke, klein selfsorg-eenheid op eienaar se perseel in Voëlklip, Hermanus. Die kothuis is ideaal vir diegene wat sma...
The Potting Shed - Self-Catering is in 'n rustige en modieuse kompleks met 24 uur-sekuriteit wat na die see front geleë. Whale Rock Estate, ...
Lavender Manor digby die Grotto-strand in Hermanus, 'n luukse gastehuis van top gehalte, word deur die eienaar bestuur en spog met ongeloofl...
Nothing But View is 'n dakwoonstel met slaapplek vir 6 in Hermanus en bied 'n lieflike 180 grade-uitsig oor die see en berge. Dié woonstel ...
Hermanus Beach Club 277 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in privaat besit wat in die veilige Hermanus Strandklub-oord net 5 minute van die ...
Beach Front House - Hermanus Whale View is 'n selfsorghuis op die veilige, privaat Whale Rock Estate net 3 km van Hermanus se middedorp af. ...
Onrus Island Private En-suite Bedroom is 'n gastekamer in die eienaar se huis in Onrus. Die perseel is die ideale basis vir gaste wat besien...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer