LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Suidkus
4.4/5

Lees regte resensies van Suidkus van 4085 geverifieerde gaste

Indien jy Suidkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suidkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus akkommodasie

1994 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R1 100
R1 100 R550
per nag, vir 4 mense

Sandy Toes & Salty Kisses is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 4 gaste en dit is stapafstand vanaf die strand in Amanzimtoti. Die woo...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf R1 100
R1 100 R550
per nag, vir 4 mense

Vanaf R990
R990 R693
per nag, vir 6 mense

3 Key Largo is 'n selfsorg-eenheid op die onderste verdieping van 'n gewilde kindervriendelike oordstyl-kompleks. 3 Key Largo is pas opgekna...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf R990
R990 R693
per nag, vir 6 mense

Uvongo Sands 6

Selfsorg in | Uvongo, UvongoSuidkus
Vanaf R450
R450 R315
per nag, vir 8 mense

Uvongo Sands 6 is ’n losstaande huis slegs 100 m van die fantastiese Uvongo-hoofstrand af. Daar is 'n swembad, 'n getypoel, 'n strandmeer en...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R450
R450 R315
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense

110 L'Escalier Cabana is 'n pragtige vakansiewoonstel in Amanzimtoti in KwaZulu-Natal. Gaste kan 'n lieflike see-uitsig vanaf die balkon aan...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 6 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense

San Lameer Studio Villa, 'n luukse, selfsorg-ateljeewoonstel, is in die San Lameer Gholflandgoed geleë. Dit is ideaal vir 'n ontspanne en ve...

Voorkeurvennoot
Vanaf
Vanaf R725
per nag, vir 2 mense

15% af Langtermyn-verblyf!
Voorkeurvennoot
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 4 mense

Marina Palms is in Hibberdine in KwaZulu-Natal wat bekend is vir die strande, branderplankry, visvang en ikoniese besienswaardigede soos Umz...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 4 mense

Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag, vir 6 mense

At 4 Umzumbe Beach Apartment is 'n luukse woonstel in die stiller deel van Banana Beach naby Port Shepstone aan die KwaZulu-Natalse Suidkus ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag, vir 6 mense

Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag, vir 2 mense

Lombok Lodge word deur die eienaar bestuur en is in 'n Indonesiese styl versier. Die lodge bied luukse, gerieflike en ruim verblyf aan die o...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense

Del Este 5 ’n ruim en lugtige selfsorg-woonstel ideaal in die veilige Del Este-kompleks geleë, in die gewilde vakansiedorp Manaba in Uvongo....

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R750
per nag, vir 6 mense

8 Eden Sands is 'n lieflike, gerieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit. Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 volwass...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Voorkeurvennoot
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 6 mense

Dis lekke by die see, dis lekke aan die Suidkus! Die Suidkus is die beste bestemming vir 'n seevakansie. Hier is pragtige strande, twee wêreldbekende skubaduikplekke en 'n prentjiemooi landskap in die binneland. Die water is warm en die atmosfeer is tropies – mens voel skoon asof jy op 'n eiland vakansie...

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!