Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Struisbaai akkommodasie
Bladsy 9 - 244 lekke plekke om te bly
Skulpies Cottage bied selfsorgverblyf in Langezandt, in die kusdorpie Struisbaai. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n ...
Shoreline Cottage is 'n selfsorg-huis in die beeldskone kusdorp Struisbaai aan die suiderlike punt van Suid-Afrika....
Dreamcatcher2 is in die kusdorpie Struisbaai in die Wes-Kaap, wat naby die suidelikste punt van Afrika is. Dit is i...
Annie's is 'n eenslaapkamerwoonstel met aparte leefarea wat geskik is vir 'n gesin van maksimum 4 persone in 'n bai...
Le Petit is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Struisbaai, Wes-Kaap. Dit het 'n pragtige tuin en 'n speelarea vir kin...
Smiley's Cottage in Langezandt is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Struisbaai, Wes-Kaap bied. Dié koth...
Harbour House 25 is ’n luukse dubbelverdieping-selfsorghuis wat na die see front. Dit is oorkant die pad vanaf Stru...
4 Seisoene is ’n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 6 gaste in ’n stil doodloopstraat in Struisbaai. Die huis beskik o...
Grant Jay is 'n selfsorghuis met 5 slaapkamers in Struisbaai en dis ideaal vir 'n rustige wegbreek vir 'n gesin of ...
Vidi's Place bied bekostigbare vakansieverblyf in Struisbaai. Dit is slegs geskik vir 'n gesin van 2 volwassenes en...
Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam... Lees meer