Kontak Ons

Indien jy enige hulp nodig het, kontak LekkeSlaap gerus direk by:

Weens die nasionale staat van inperking wat om middernag op Donderdag, 26 Maart in werking tree, sal baie gaste hul besprekings moet uitstel of selfs kanselleer.

Ons vra dat gaste sover moontlik wag dat ons hulle eerste kontak oor hul geaffekteerde besprekings, sodat ons die hoë volume versoeke tot die beste van ons vermoëns kan hanteer.

Ons vra dat alle gaste wat voel dit is nodig om ons self te kontak, dit per e-pos doen, sodat ons agente hul tyd so effektief moontlik kan bestuur en elke gas met die hoogste gehalte-diens wat van LekkeSlaap verwag word, kan help.

Ons gaste bly ons eerste prioriteit en ons bedank elke persoon vir hul geduld. Soos altyd is ons daagliks tot middernag beskikbaar.

Kliëntediens

E-pos:
besprekings@lekkeslaap.co.za

Instansiebystand

Indien jy die eienaar van 'n blyplek is, kliek asb. hier.

LekkeSlaap se Hoofkantoor

Otto Close 2
Westlake, Kaapstad
7945
Suid-Afrika

Vergaderings slegs per afspraak.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za