Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Petit Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobs-keeromstraat 3048, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 430 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Le Petit is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Struisbaai, Wes-Kaap. Dit het 'n pragtige tuin en 'n speelarea vir kinders en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die derde slaapkmer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed, en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Die oopplan-kombuis is met 'n etenstafel met sitplek vir 8, stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Daar is buitesitplek en 'n braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Le Petit Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 173

Jaar gelys 6

Ligging

  • Jacobs-keeromstraat 3048, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 430
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 430
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobs-keeromstraat 3048, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA768626c9a894dbea135beeb912484dd533588a57ba4478969378197a5eec66f8400a2aeca331f19c08d32978a118648d7016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 430 per nag (plek vir 9) 3048 Jacobs Close Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.786262240518 20.042666601049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem