Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Struisbaai akkommodasie
Bladsy 6 - 244 lekke plekke om te bly
The Tides is 'n selfsorg-duplekshuis in 'n veilige kompleks in die hartjie van Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n kus...
Seagulls Nest is in die hartjie van Struisbaai geleë en bied 3 selfsorgwoonstelle wat ideaal is vir gaste op soek n...
Ocean View 93 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis met lieflike see-uitsigte vanaf die leefarea en voorste balkon. Dit i...
De Heide bied lieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel met sy eie ingang op die eienaar se persee...
25 On Main is in Struisbaai se hoofstraat geleë, en bied gerieflike verblyf aan 'n groot gesin of 'n groep vriende ...
Duiker 32 bied vakansieverblyf in 'n knus kothuis in die hartjie van Struisbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n ...
Miss Lucy is 'n lieflike selfsorg-eenheid in die gewilde Tides-kompleks in Struisbaai, slegs 250 m vanaf die strand...
Tornyn 30 bied selfsorgverblyf in die hartjie van Struisbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesi...
Disa Lekka Plek is 'n selfsorgvakansiehuis vir tot 8 gaste in Struisbaai. Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, ...
Ocean View 25 bied lieflike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte in die hartjie van Struisbaai. Dit is ideaal ...
Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam... Lees meer