Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Struisbaai akkommodasie
Bladsy 7 - 244 lekke plekke om te bly
C-the-C bied selfsorgverblyf in 'n pragtige tuinkothuis wat deel is van die eienaar se huis. Gaste het toegang tot ...
De Oude Kraal bied knus selfsorgverblyf aan ’n gesin of groep vriende in Struisbaai. Hierdie kothuis bied verblyf ...
Engel is 'n ruim selfsorghuis in die kusdorpie, Struisbaai. Hierdie huis is 'n goeie keuse vir 'n gesinsvakansie aa...
Ontspan by Uitspan is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op dieselfde perseel waar die eienaar in Struisbaai bly. Dit is...
See-Volstruis is 'n pragtige en ruim selfsorghuis in Struisbaai, lekker naby die strand. Dié dubbelverdiepinghuis ...
Protea 5 bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Struisbaai. Dit is 'n wonderlike, sakpasopsie vir 'n ku...
Seaside Place is 'n bekoorlike eenheid in Struisbaai op die eienaar se perseel met sy eie private ingang. Die eiend...
Suikerbekkie is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die kusdorpie, Struisbaai, en is die perfekte toevlugsoord vir 'n ...
Whale Cave SleepOver is in Struisbaai geleë en bied korttermynverblyf vir 'n paartjie. Dit is lekker naby winkels, ...
Huisie by die See is 'n lieflike selfsorghuis vir 5 gaste in Struisbaai net 700 m van die strand af. Die huis bes...
Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam... Lees meer