Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Seisoene

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir 4 Seisoene
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Abigail C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackquin B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackquin B
Saam met vriende

Loadshedding is nie lekker nie.

Stuisbaai altyd beste plek vir wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Gesin met klein kinders

Baie lekke rusplek. Ideal vir klein kinders en tieners.

Die plek is baie goed ingerig, modern en netjies. Daar is als wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie. Ons sal definitief weer daar gaan nesskop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S
Gesin met tieners

Beste kuierplek wat ons nog by was.

Baie rustig, mooi en vredevol net wat jy nodig het vir die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen K
Saam met vriende

Ons het heerlik in 4 Seisoene gebly!

Goeie diens, behulpsaamheid en vriendelikheid ontvang. Ons het laat gearriveer, die dame wat vir ons kom opsluit het, het dit sonder enige moeite gedoen en ons hartlik ontvang. Die dag toe ons vertrek het, was die dame binne 'n paar minute daar en het ons weerens mooi gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S
Gesin met tieners

Baie lekker leefhuis wat goed toegerus is met alles wat jy benodig.

Ons is lekker warm verwelkom en ons het baie lekker gebly. See is gemaklike stapafstand. Ons sal die huis sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stompneusstraat 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50eb2974777661d23a10f86bfe53d232c3e4a3c2b77ead87687d5c389cb5037f3e8ad5812efa79e1d3e09527fab0ba69959b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 4 Stompneus Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.806058 20.054671
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem