Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Struisbaai akkommodasie
Bladsy 3 - 244 lekke plekke om te bly
Liten Stjärna is 'n klein, knus eenheid in die kusdorp, Struisbaai, sowat 500 meter van die hoofswemstrand af. Let ...
32 Blouvin Street is ’n selfsorghuis in Struisbaai, net 900 m vanaf ’n winkel en 1 km vanaf ’n swemstrand en Struis...
At Patat Cottage is in die Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai naby Kaap Agulhas geleë, wat 'n rustige rit...
Deja Blue is 'n moderne, semi-losstaande woonstel in Struisbaai, naby die Kaap Agulhas Natuurreservaat. Dit is 'n u...
Petite is 'n lieflike, knus woonstel op die gasheer se eiendom in Struisbaai. Die woonstel is ideaal vir reisigers ...
Chasing Daylight is 'n groot selfsorghuis by die gewilde swemstrand in die prentjiemooi kusdorpie Struisbaai. Die h...
Ferrous Nest is 'n gerieflike woonstel op die grondverdieping van die eienaar se huis in Struisbaai. Dié woonstel h...
Casa Sirena is op die bekende Langezandt Fisherman’s Village-landgoed in Struisbaai geleë. Dié landgoed is veral vi...
Marine 115 is 'n ruim selfsorg-eiendom in Struisbaai met 'n lieflike see-uitsig. Dit is slegs Marinerylaan wat dié ...
Seewaarts is in die Langezandt Fishermen's Village geleë, 'n bekoorlike landgoed in Struisbaai naby die strand. Die...
Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam... Lees meer