Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Struisbaai akkommodasie
Bladsy 8 - 245 lekke plekke om te bly
Seagulls Seasong is selfsorghuis vir oornag-gaste, naweekwegbreke of vakansiegangers na aan Kaap Agulhas en die mee...
Bayview Apartment is 'n selfsorg-eenheid in 'n veiligheidskompleks in Struisbaai. Die kompleks is 50 m vanaf die st...
Kiewiet bied selfsorgverblyf aan 8 gaste in Struisbaai net 500 m vanaf die strand en die hawe. Dié ruim huis beski...
Huisie by die See is 'n lieflike selfsorghuis vir 5 gaste in Struisbaai net 700 m van die strand af. Die huis bes...
Ontspan by Uitspan is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op dieselfde perseel waar die eienaar in Struisbaai bly. Dit is...
Annie's is 'n eenslaapkamerwoonstel met aparte leefarea wat geskik is vir 'n gesin van maksimum 4 persone in 'n bai...
Vidi's Place bied bekostigbare vakansieverblyf in Struisbaai. Dit is slegs geskik vir 'n gesin van 2 volwassenes en...
Viva Vita is 'n pragtige selfsorgvilla in die Langezandt Estate in Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of ...
Malvern View is 'n pragtige selfsorghuis met asemrowende see-uitsigte, 'n swembad, 'n boma en binnebraaigeriewe. Di...
4 Seisoene is ’n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 6 gaste in ’n stil doodloopstraat in Struisbaai. Die huis beskik o...
Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam... Lees meer