Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View 93

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 93, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 570 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Ocean View 93 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis met lieflike see-uitsigte vanaf die leefarea en voorste balkon. Dit is in die hartjie van Struisbaai en 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie huis stapafstand vanaf die strand is.

Dié dubbelverdiepingverblyf bied gerieflike slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die vyfde slaapkamer het ook 'n enkelbed. Twee van die badkamers het net 'n stort en die ander 2 badkamers het elk 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Dié huis het ook 'n vermaakarea met 'n kroeg, 'n tweede ingeboude braai en 'n sitarea met 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die boonste verdieping lei na 'n ruim balkon met see-uitsigte. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis agter 'n geslote hek op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean View 93 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 66

Jaar gelys 8

Ligging

  • Ocean View-rylaan 93, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 570
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R3 570
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 93, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61d436dd3d70e1fc60739b783ab3e040528c1826adda9fdbfdf7e0343c91efb72bf91011e6b4620ce0f75a15c07167b7c28a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 570 per nag (plek vir 11) 93 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.811126 20.043807
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem