Indien jy Salt Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Salt Rock.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt Rock Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt Rock accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Salt Rock akkommodasie
Bladsy 3 - 69 lekke plekke om te bly
Seaside Serenity is in 'n inheemse duinbos geleë en is 'n gesinshuis op die strand wat 'n unieke en rustige vakansi...
Sea Breeze at Salt Rock is in Ballito en naby Sheffield Beach, Christmas Bay en Tiffany's Beach. Dit is ook naby re...
9 Dash Apartment is op Dunkirk Estate in Ballito, KwaZulu-Natal. Dit is die ideale wegbreek naby die see. Hierdie ...
Canelands Beach Club & Spa is 'n luukse en eksklusiewe eiendom net 'n klipgooi vanaf Tiffany's Beach in Salt Rock. ...
Salt Rock Family Holiday Home is in Umhlali, KwaZulu-Natal en is naby Bloemendal Flower Farm, Simbithi Gholfbaan en...
Martinique 44 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor Thompsons Bay-strand in Ballito, KwaZulu-Natal. Dit...
Sea-renity Holiday Apartment is 'n woonstel wat ideaal geleë is net 'n kort entjie se stap na die hoofswemstrand by...
Penlee Cottage is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Salt Rock, minder as 100 m van die strand af. Die dubbelver...
Salt Rock Beach Abode is 'n pragtige woonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Salt Rock, KwaZulu-Natal. H...
By The Beach selfsorgvakansiehuis is in Salt Rock aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë. By The Beach is 'n luuk...