Indien jy Salt Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Salt Rock.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt Rock Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt Rock accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Salt Rock akkommodasie
Bladsy 6 - 71 lekke plekke om te bly
27 Robbins Road is 'n selfsorgvakansiehuis met 3 verdiepings wat in Salt Rock geleë is. Die huis het slaapplek vir ...
Fords on Fairway is 'n lieflike gesinsvakansiehuis wat 350 m vanaf Salt Rock se hoofstrand is. Dis ook naby gholfba...
Palm Beach Cottage skuil tussen pragtige klapperbome reg op die strand in Salt Rock, aan Suid-Afrika se Dolfynkus. ...
Villa Marguerite bied selfsorgverblyf in 'n pragtige Kaliforniese strandhuis met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. ...
Salt Rock Beach House is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis met direkte toegang tot die Goue Myl Tiffanies-strand....
8 Ocean Drive is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom. Dit is op die gewilde...
2 Karafu is ’n smaakvol versierde dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Salt Rock. Hierdie ko...
6 on Sameja bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n groot oopplan-gesinshuis op die veilige en gesogte Dunkirk Estate...
27 Valley Road is 'n pragtige vakansiehuis in die kusdorpie Salt Rock in Ballito. Die huis bied ruim en gerieflike ...