Indien jy Salt Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Salt Rock.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt Rock Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt Rock accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Salt Rock akkommodasie
42 lekke plekke om te bly
2 On Valley Villa is in Umhlali Beach aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal, 50 km vanaf Durban en 25 km van King Shaka Internasionale Lughawe...
Zuider Zee Gastehuis bied gerieflike en bekostigbare privaat en suite-gastekamers, B&B-verblyf en 2 selfsorg-houthutte in 'n luisterryke, ru...
Fairview Guest House bied selfsorgverblyf wat uitkyk oor die pragitge Dolfynkus in Salt Rock, 10 km noord van Ballito en slegs 20 minute se ...
Coral Dreams & Seaside Spa Apartment skuil in die lowerryke Salt Rock, net 150 van die hoofstrand af. Luister na die see net 150 m van die v...
Driftwood Coastal Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, moderne opset in die klein dorpie, Salt Rock. Dis naby Tiffany's M...
The Villa Salt Rock is 'n semi-losstaande villa wat aan die subtropiese Dolfynkus in die ongerepte kusdoprie Salt Rock geleë is. Hierdie vil...
Salt Break Apartment is 'n knus oopplan-woonstel vir 2 gaste, slegs 800 m vanaf Salt Rock-strand. Die woonstel is op die eerste verdieping...
Pebble Cove Studio Apartment is ’n knus studio op die gasheer se perseel. Dit bied gerieflike verblyf in Salt Rock. Die woonstel is ideaal v...
Evergreen is in Salt Rock, ’n dorpie net noord van Ballito en Shaka's Rock aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal geleë. Dié dorp is ’n gewilde ...
Welkom by die Salt Rock akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Dolfynkus blad indien jy na meer Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.