Indien jy Salt Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Salt Rock.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt Rock Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt Rock accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Salt Rock akkommodasie
Bladsy 2 - 71 lekke plekke om te bly
Coral Dreams & Seaside Spa Apartment skuil in die lowerryke Salt Rock, net 150 van die hoofstrand af. Luister na di...
19 Hillside Lane, Dunkirk Estate is in Ballito, 'n gegoede kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale bestemming...
33 Chakas Cove bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks op die strand in...
Villa Roc is 'n luukse gastehuis in die skilderagtige kusdorpie Salt Rock wat gerieflike B&B-verblyf bied. Dit is d...
Evergreen is in Salt Rock, ’n dorpie net noord van Ballito en Shaka's Rock aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal geleë...
6 Gleneagles is 'n selfsorgwoonstel met 'n moderne kombuis en vinielvloere in die veilige Gleneagles-kompleks oorka...
Blue Skies Salt Rock is 'n bekoorlike eenheid in Salt Rock. Dit spog met 'n ongelooflike see-uitsig en is net 500 m...
Valley Villa is 'n luukse B&B in Salt Rock, Ballito en bied ruim en gerieflike verblyf aan 16 gaste. Dis die ideale...
Seascape Guest Villa is in Salt Rock, 'n kusdorpie net noord van Ballito en Shaka's Rock, aan die Dolfynkus van Kwa...
9 Dash Apartment is op Dunkirk Estate in Ballito, KwaZulu-Natal. Dit is die ideale wegbreek naby die see. Hierdie ...