Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By The Beach

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir By The Beach
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pieter D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Uistekende opset vir 'n familie met kinders. Ligging is lekker naby aan die strand.

By the Beach het uitstekend gewerk vir ons kuier saam met vriende. Daar is oorgenoeg slaapplek en die fasiliteite is uitstekend. Dit is heerlik om ook in die swembad te kan afkoel. Ons sal vir seker weer 'n draai daar maak indien moontlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By The Beach se terugvoer

Thank you, Pieter, for the lovely review. We are so glad you enjoyed our holiday home and look forward to seeing you again in the future. Thanks, Neil and Carol.

By The Beach
Odette F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette F
Gesin met tieners

Ons het ons verblyf baie geniet.

Die huis beskik oor alles wat jy nodig het alles is mooi skoon, baie spasie en naby die strand. Hulle moet net dalk kyk na sommige van die waaiers, van hulle werk baie stadig en met die warm weer wat ons gehad het was dit party aande onmoontlik om in die agterste kamer te slaap met die hitte en die waaier wat baie stadig draai. Behalwe dit, het ons geen klagtes nie en ons het ons vakansie baie geniet. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gcinile M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gcinile M
Saam met vriende

The best.

The place was neat and clean, everything you needed was there and its nice and close to the beach. Carol was very kind and assisted with everything. I would recommend it to others, actually I would would book the place again myself. Even my friends enjoyed staying there. Deposit was paid back with no unexpected amounts charged. Thank you so much for hosting us. We really appreciated it, it was even hard for us to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By The Beach se terugvoer

Good day Gcinile,

Thank you so much for the lovely review. Always love to hear people have enjoyed our holiday home.

By The Beach
Searen S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Searen S
Gesin met tieners

Awesome home away from home. The perfect getaway for a family with elders and teens.

By The Beach is a lovely home away from home, tasteful décor and attention to detail, spacious rooms, well equipped kitchen with appliances, cutlery and crockery and most importantly WiFi for the teens.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome huis weg van die huis af. Die perfekte wegbreek vir 'n gesin met bejaardes en tieners.

By The Beach is 'n pragtige huis weg van die huis, smaakvolle dekor en aandag aan detail, ruim kamers, goed toegeruste kombuis met toebehore, eetgerei en breekware en veral WiFi vir tieners.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By The Beach se terugvoer

Thank you for the lovely review, Searen. We love it when families have a good time together and enjoy our beach home as much as we do.

Hope to see you again soon.

By The Beach
Odette F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette F

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet alles wat jy nodig gehad het was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By The Beach se terugvoer

Thank you, Odette, for your rating although I have taken a while to respond. Glad to have you with us again this year.
Many thanks, Carol

By The Beach
Lizel R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel R
Saam met vriende

Groot, gerieflike, netjiese huis, goeie omgewing, rustig en veilig.

Die huis is groot en gerieflik vir 'n groot groep mense. Die huis is skoon en netjies en loopafstand van die see. Carol is baie vriendelik en altyd beskikbaar. Ons het heerlik gekuier. Dis veilig vir diere en klein kindertjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By The Beach se terugvoer

Thanks Lizel for the lovely review. We so enjoy families having fun at our beach home. Hope to see you again in the future.

By The Beach
Siyanda N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyanda N
Saam met vriende

Beautiful place, great hospitality. Will definitely book it again in the future.

Beautiful place. The hospitality was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By The Beach se terugvoer

Thank you for the lovely review Siyanda. Much appreciated.

By The Beach
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met tieners

Die tydjie was wonderlik ek sal enigeen aanraai om daar tuis te gaan!

Ons was nou in Julie 2018 daar tuis en dit was wonderlik. Die strand is in loopafstand. Die huis is baie netjies en prakties. Ek sal weer daar wil tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By The Beach se terugvoer

Thanks so much, Nellie for the lovely review. So glad you enjoyed your stay and family time at our holiday home. Hope to see you again soon.

By The Beach
Sarina V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina V

Rustig, goed ingerig, lieflike huis.

Ons was 'n familie van 10 wat daar gebly het vir 10 dae. Huis is pragtig en baie goed ingerig. Mens het absoluut tuis gevoel, veilig en lekker naby die hoofstrand. Die eienaars was altyd beskikbaar en hulpvaardig. Carol het selfs vir my iets gepos wat ek daar agtergelaat het. Ons het regtig tuis gevoel daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By The Beach se terugvoer

Glad you had a good stay with your family Sarina and that you enjoyed staying in our holiday home. It is a special place for us and so love it when families are able to get together and enjoy the home and holiday vibe as we do. Hope to see you all again sometime in the future to make further holiday memories!

By The Beach
Tracey L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey L
Saam met vriende

Fantastic stay.

Did not miss the beach at all with the lovely pool. A lovely, clean and modern home, we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By The Beach se terugvoer

Thanks Tracey for the lovely review. Look forward to seeing you again.

By The Beach
Willie F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie F
Gesin met tieners

Gemaklike huis met 'n goeie ligging.

Ons het heerlik gekuier op die groot stoep en langs die swembad met die strand minder as 10 minute se loop van die huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirjam B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirjam B

Big, cosy veranda and walking distance to the beach.

Even with cloudy or rainy weather, super location, huge house, fully equipped, 5 bedrooms, 3 bathrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By The Beach se terugvoer

Good day Mirjan,

Many thanks for the lovely review. I am so sorry that I never got to meet you due to the medical emergency with my son in the USA. Hopefully, we will get to meet when you visit again.

Kind Regards,
Neil and Carol

By The Beach
Anri D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri D
Saam met vriende

Pragtige en netjiese akkommodasie met die perfekte ligging.

Ons het ons verblyf baie geniet. Dit is perfek vir 'n familie of vir 'n vakansie saam met vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By The Beach se terugvoer

Thank you Anri, for the lovely rating. We hope to see you in the future.

By The Beach
Vanessa S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa S
Gesin met klein kinders

Huislik.

Ons het die verblyf terdeë geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham B
Saam met vriende

Loved it, spacious and comfortable.

Big and very comfortable. It is good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara P
Gesin met tieners

This is a perfect house for a family vacation.

The house is very well equipped and is close enough to walk to the beach. We were very happy and comfortable with our stay and would recommend it to anyone looking for a family holiday in a house that has great value.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margie C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margie C
Gesin met klein kinders

Lekker.

Dit was baie lekker plekkie om te bly. Hulle het net te veel goed wat kinders kan breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 12, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqdbDUG5lma7AOt0KwZTfr33sgvgdB3weVwKToUdInS4Sd0VPWS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 18 5 1 5 12 Garden Road Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.50428876606 31.233112974205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem