Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 2068 resensies.

Westdene, Bloemfontein

Crisp Guest Rooms

"Dit is 'n veilige area in Bloemfontein. "

Westdene, Bloemfontein

MacLeod House

"Gerieflik en toeganklik vanaf N1-hoofweg."

Universitas, Bloemfontein

Home from Home

"Very close to UFS when visiting the kids and shops (SPAR) is around the corner."

Fichardt Park, Bloemfontein

Akkerhuis Bloem

"Baie sentraal en baie naby aan al die aktiwiteite soos sport en universiteit."

Pellissier, Bloemfontein

Cura Lodge

"Jul sal ons weer sien! Met die kinder saam die keer. Dit was great!"

Langenhovenpark, Bloemfontein

Corner Cottage

"Netjiese, rustige woonbuurt."

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"People was friendly and very helpful. CBS was beautiful scenery. Home away from home."

Dan Pienaar, Bloemfontein

70 @ Genl. Dan Pienaar Drive

"Well done, jul het 'n wenresep."

Brandwag, Bloemfontein

Premiere Guest House

"Dis veilig, toeriste kan dit beslis besoek loop afstand vanaf winkels."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Recato Gastehuis

"Aangename, rustige omgewing met lekker eetplekke binne 'n gerieflike afstand."

Gardenia Park, Bloemfontein

Little House Selfsorg 1

"Stil buurt met genoeg winkelsentrums in 5 km radius. Verkeer glad nie druk nie. Mense vriendelik. Voel of jy in 'n dorpie is."

Dan Pienaar, Bloemfontein

70 @ Genl. Dan Pienaar Drive

"Fantastiese plekkie sal dit enige tyd aanbeveel wat rustig wil wees."

Dan Pienaar, Bloemfontein

Pepper Tree

"Safe and lots of bird life."

Glen, Bloemfontein

River of Joy

"Bietjie lawaaierig so naby die snelweg."

Groenvlei, Bloemfontein

Bel Tramonto

"Baie rustig en ontspannend as 'n mens by die gastehuis is."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Amity Guesthouse

"Mooi buurt met rustige atmosfeer."

Park West, Bloemfontein

3 Lavenders

"Baie rond bewegende studente, maar rustig. Naby koopsentrums. Naby hoof toegangsroetes. Goed geleë. "

Bloemfontein

At Sixty Eight Guesthouse

"Nie vir my nie, miskien vir ander mense 'n lekker plek, baie geskiedkundige plekke om te besoek, net te besig vir my hou nie van verkeer nie."

Fichardt Park, Bloemfontein

#40B

"Really nice area, centrally located and safe."

Dan Pienaar, Bloemfontein

Fevertree Cottage

"Naby Prellerplein en ander fasiliteite."

Dan Pienaar, Bloemfontein

Blessings Self-Catering Units

"Naby restaurante, lughawe en skole."

Fichardt Park, Bloemfontein

Cottages @ Moffett

"Baie veilige en rustige area. Baie netjies en naby aan die nodigste inkopiesentrums. "

Pentagon Park, Bloemfontein

NorthHill Guesthouse

"Veilige en super skoon en mooi buurt in Bloemfontein."

Universitas, Bloemfontein

Home from Home

"Universitas is naby aan al die besoekpunte wat op my lys was."

Universitas, Bloemfontein

Kings Halt Guest House

"Naby aan die universiteit en goeie winkels."

Universitas, Bloemfontein

Kings Halt Guest House

"Op die oomblik het die padwerke ons 'n bietjie van koers gevang. Ons is spitstyd deur die stad en dit was, soos verwag, baie besig. Ek glo wel dat mense (en uitlanders) dit moet beleef om 'n regte prentjie te kry oor wat by ons Universiteite ens. aangaan. Ken nie Bloemfontein baie goed nie, maar sal beslis langer tyd daar wil wees om vir myself te sien wat aangaan. Een dag is te kort."

Universitas, Bloemfontein

EdelRose

"Is naby sport-stadion, universiteit, hospitaal en verskeie winkelsentrums. Goeie ligging om by belangrike punte uit te kom. "

Westdene, Bloemfontein

Victorian Lodge

"Ek sal dit nie as toeristebestemming aanbeveel nie maar wel vir sakebesoeke, of soos in my geval, om iemand in die nabygeleë hospitaal te besoek."

Blad
Blad 52 - Wys 1531 tot 1560
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem