LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Langenhovenpark
4.3/5
volgens 90 resensies

Lees regte resensies van Langenhovenpark van 90 geverifieerde gaste

Indien jy Langenhovenpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langenhovenpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langenhovenpark Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langenhovenpark accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langenhovenpark akkommodasie

20 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

@Melsetter's bied netjiese en gerieflike B&B- of selfsorgverblyf in die vreedsame woonbuurt Langenhoven Park, Bloemfontein. @Melsetter's is ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Janmar

Gastehuis in | Universitas Ridge, Universitas RidgeLangenhovenpark
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Janmar is 'n gastehuis in Universitas-rif, 'n veilige en gesellige woonbuurt in Bloemfontein wat gerieflik naby die N1 is. Ons is naby al di...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense

Recato Gastehuis is in Bloemfontein geleë. Die Kaaps-Hollandse gastehuis bied gaste die keuse tussen 2 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 ga...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense

Die Moerbeiboom bestaan uit selfsorg-eenhede in die hartjie van Langenhovenpark. Dit is ideaal vir gesinne of paartjies en gaste moet let da...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

ParkHill Luxury Accommodation bied moderne, ruim en gerieflike verblyf in 'n rustige atmosfeer. Dit is 3 minute vanaf winkels, restaurante, ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

25% af Langtermyn-verblyf!
Voorkeurvennoot
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 5 mense

Leipoldt Guesthouse is in Bloemfontein en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste. Dié eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 sl...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 5 mense

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Amity Guesthouse is 'n moderne gastehuis in 'n gegoede woonbuurt in sentraal Bloemfontein. Dit is in die rustige voorstad Langenhovenpark wa...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Von Wesselheim Guest Suite bied verblyf op die eerste verdieping van die eienaar se huis in Bloemfontein. Dié stad het 'n oormaat geskiedkun...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

No 7 GA Watermeyer is 'n netjiese semi-selfsorgeenheid op 'n residensiële perseel, maar apart van die hoofhuis, in Bloemfontein. Die perseel...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense

Jireh Self-Catering Unit is in Langenhovenpark, 'n rustige woonbuurt in Bloemfontein, met maklike toegang tot skole soos Grey Kollege en Sai...

Afrikaans
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Afrikaans
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 5 mense

Welkom by die Langenhovenpark akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!