Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 2068 resensies.

Universitas, Bloemfontein

Edaneg

"Dit is gerieflik naby aan die universiteit en winkelsentrums. Die vullissakke wat oor die naweek in die strate gestaan het, is egter 'n seer-oog! "

Dan Pienaar, Bloemfontein

Lidi's Selfsorg

"Gaan gerus na Naval Hill toe en besoek ook die waterfront."

Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Bloemfontein people are very friendly."

Quaggafontein, Bloemfontein

Haldon Estate

"Als toeriste bestemming is Bloemfontein nie die mees ideale plek nie, denk ons. Die Long Horn restaurant (aanbeveel deur Haldon Estate) is van eerste klas gehalte. Ons het die uitsig van Naval Hill en die wildtuintjie geniet."

Fichardt Park, Bloemfontein

African Sands Guesthouse

"Het daar groot geword en sal dit enige tyd aanbeveel."

Universitas Ridge, Bloemfontein

Janmar

"'n Goeie oorstop by Bloemfontein. "

Gardenia Park, Bloemfontein

Little House Selfsorg 1

"Ek dink nie dit is die bes-versorgde woonbuurt in Bloemfontein nie. Dit was egter gerieflik naby aan Hoërskool Jim Fouché."

Universitas, Bloemfontein

Home from Home

"Quiet and relatively safe area."

Universitas, Bloemfontein

Home from Home

"Baie gerieflik naby hospitaal. Stil buurt."

Bloemfontein

Koringspruit Room

"Bloemfontein is baie netjies en skoon. Ek het 80% van my verblyf by MediClinic deurgebring. Kon nie die plek verken het nie, maar dit wat ek gesien het is op standaard. MediClinic is 'n baie mooi en skoon plek. Die mense en werkers was baie vriendelik en behulpsaam."

Universitas, Bloemfontein

The Purple Tree

"Verblyf was te kort om 'n opinie te gee."

Fichardt Park, Bloemfontein

Kleine Eden Guesthouse

"Dit is 'n netjiese buurt en jy voel veilig daar."

Westdene, Bloemfontein

90 Kellner

"This is a great location situated next to hospitals, a shopping mall, police station and half a kilometre away from 2nd Avenue which is buzzing with the nightlife if you are into that kind of thing and great restaurants."

Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Gerieflike oorslaapplek."

Westdene, Bloemfontein

MacLeod House

"Hou van die gevestigde bome en ligging."

Universitas, Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"It's a clean and quiet place. Ideal for those who just want to relax."

Gardenia Park, Bloemfontein

Cloud @ 96

"Lekker en stil area."

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"Dink nie dis gefokus op toerisme nie."

Universitas, Bloemfontein

Edaneg

"Naby die universiteit."

Olive Hill, Bloemfontein

Olive Hill Country Lodge

"Ek sal definitief Olive Hill aanbeveel en weer besoek. Dit was heerlik!"

Bloemfontein

Plaas Cottages

"Beste oorslaapbestemming tussen Mpumalanga en die Oos- en Wes-Kaap!"

Bloemfontein

Spacious Bloemfontein Apartment

"The sunsets are amazing! Although we felt they can improve on signage, we managed to find our way around easily enough. We had loads to do but managed to visit the lovely waterfront as well as the Mimosa Mall. We will have to go back for more. "

Universitas, Bloemfontein

Alkira

"Naby die N1 geleë en die winkelsentrum is naby."

Rayton, Bloemfontein

Dante Deo Guest House

"Great for an overnight place, not much else to see there."

Universitas, Bloemfontein

Shawu Lodge and Conference

"Vir enigiemand wat naby die universiteit moet wees, is hierdie die plek."

Blad
Blad 53 - Wys 1561 tot 1590
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem