Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 2068 resensies.

Glen, Bloemfontein

River of Joy

"Baie mooi area, naby N1 en perfekte oornag vir reis."

Universitas, Bloemfontein

Edaneg

"Pragtige mall en waterfront in die middestad. "

Westdene, Bloemfontein

MacLeod House

"Westdene is so bietjie oud."

Bloemfontein

Ilanga Estate Bloemfontein

"Goeie oornagplek op pad Kaap toe."

Bayswater, Bloemfontein

Dieu Le Roc

"The area is safe and not far from the shopping center, great place to be."

Waverley, Bloemfontein

La Dolce Vita

"Pragtige ou geskiedkundige plek."

Universitas, Bloemfontein

Edaneg

"Gerieflik naby winkels en restaurante. "

Dan Pienaar, Bloemfontein

Pepper Tree

"Ekonomies, maar nogtans ordentlik."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Recato Gastehuis

"Rustige, veilige woonbuurt waar mens kan ontspan en gaan stap sonder terwyl die son water trek."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Recato Gastehuis

"Ons is "park runners| en dit was sommer om die draai."

Universitas Ridge, Bloemfontein

Bakgat Oornag

"Gemaklik naby die N1 geleë en baie eetplekke binne bereikbare afstand. Bietjie geraas van verkeer gedurende die dag."

Heuwelsig, Bloemfontein

Amandia Guest Rooms

"Uitstekend. Naby winkelsentrums en maklik bereikbaar."

Waverley, Bloemfontein

Waverley Inn

"Waverley is mooi boomryk, gevestig en stil. Ons het geen verkeer gehoor nie. Net die hadidas het ons een oggend bietjie gepla, en daaroor het mens nie beheer nie. Dis ook 'n goeie ligging, veral vir die noordelike gedeelte van Bloemfontein."

Westdene, Bloemfontein

Touching Senses Garden Cottages

"Baie sentraal geleë, veral vir ons wat kom om sake te doen."

Waverley, Bloemfontein

Harry Smith Guest Cottage

"Pragtige omgewing, naby Oeliewenhuis Museum en selfs naby 'n winkelsentrum geleë."

Langenhovenpark, Bloemfontein

The Cotton Room

"Goeie, veilige omgewing."

Spitskop, Bloemfontein

Leopards and Lace

"Dis pragtig om die leeus te kon hoor brul in die nag!"

Langenhovenpark, Bloemfontein

Jan Brandt Street

"Langenhovenpark is 'n baie rustige area in Bloemfontein. Langenhovenpark het alles wat mens benodig: restaurante, winkels en die bekende Boeremark op Sondae. Langenhoven is ook 'n baie veilige area."

Fichardt Park, Bloemfontein

Sola Gratia

"The area is so safe."

Pellissier, Bloemfontein

Windmill Guest House Bloemfontein

"Die Windmill Casino is naby, vir die wat daarin belangstel."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Lentha's Lodge

"Good restaurants, shopping facilities and refueling for the vehicle."

Fichardt Park, Bloemfontein

Akkerhuis Bloem

"Hoewel Fichardt Park wat aan die Suidwestelike kant van die middestad geleë is, is maklik binne bereik van hospitale, winkelsentrums, N1-hoofweg en besienswaardighede binne en om Bloemfontein."

Pellissier, Bloemfontein

Cherrystone Self-catering Cottage

"I will recommend it to the whole world."

Universitas, Bloemfontein

Edaneg

"The area is safe and not far from shopping malls."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Recato Gastehuis

"Nie te vêr van hoofroetes en winkelsentrums af nie."

Blad
Blad 55 - Wys 1621 tot 1650
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem