Indien jy Universitas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Universitas.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Universitas Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Universitas accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Universitas akkommodasie
44 lekke plekke om te bly
Nightingale Guest House in die hartjie van die Rosestad is gerieflik geleë en ideaal vir besoekers wat die stad wil verken. Met ons hartlike...
Janmar is 'n gastehuis in Universitas-rif, 'n veilige en gesellige woonbuurt in Bloemfontein wat gerieflik naby die N1 is. Ons is naby al di...
Tula 159 is in Universitas in Bloemfontein geleë en is maklik van die N1 af bereikbaar. Die verblyf het slaapplek vir 20 gaste en beskik oo...
EdelRose is in Universitas geleë. Die eiendom bied 3 woonstelle, die Garden Suite, Aloe n Rose en Edel Comfort-eenheid en elkeen het 'n priv...
Aandmuzik Guesthouse is in die middel van Bloemfontein en bied 'n tipiese Vrystaatse huis in 'n tuinatmosfeer wat die unieke en suite-kamers...
@ Greys Guesthouse bied gerieflike kamers in die hartjie van Bloemfontein oorkant Grey College. Daar is 8 luukse gastekamers in dié histori...
De Akker Gastehuis bied lieflike B&B-verblyf in aparte kamers en is in Park West, Bloemfontein geleë. Gaste het 'n keuse van kamers wat ver...
3 Lavenders is ’n gerieflike, knus gemeubileerde tuineenheid vir 2 gaste in een van die ouer voorstede van Bloemfontein. Die eenheid is op ...
32 on Calvyn is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Park West, Bloemfontein. Dis ideaal naby die area se geriewe en besienswaar...
109 Ryno Kriel B&B is 'n moderne gesinseenheid in Universitas, Bloemfontein. Dié eenheid is naby talle winkelsentrums, hospitale, restaurant...
Welkom by die Universitas akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.