LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Park West
4.1/5
volgens 27 resensies

Lees regte resensies van Park West van 27 geverifieerde gaste

Indien jy Park West besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Park West.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Park West Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Park West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Park West akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Nightingale Guest House in die hartjie van die Rosestad is gerieflik geleë en ideaal vir besoekers wat die stad wil verken. Met ons hartlike...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense

@ Greys Guesthouse bied gerieflike kamers in die hartjie van Bloemfontein oorkant Grey College. Daar is 8 luukse gastekamers in dié histori...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense

De Akker Gastehuis bied lieflike B&B-verblyf in aparte kamers en is in Park West, Bloemfontein geleë. Gaste het 'n keuse van kamers wat ver...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense

3 Lavenders is ’n gerieflike, knus gemeubileerde tuineenheid vir 2 gaste in een van die ouer voorstede van Bloemfontein. Die eenheid is op ...

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense

32 on Calvyn is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Park West, Bloemfontein. Dis ideaal naby die area se geriewe en besienswaar...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R855
per nag, vir 2 mense

Die luukse gastehuis is in 'n blaarryke straat van Park West in Bloemfontein geleë en spog met die mooiste grasperke met weelderige roostuin...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R855
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense

Jock-Inn Gastehuis is in Park West in Bloemfontein geleë. Die gastehuis is naby groot sportsgronde, Mimosa Mall, Loch Logan Waterfront, Medi...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R845
per nag, vir 2 mense

Nobis House bied luukse verblyf in Park West in Bloemfontein se middestad. Die strate is belyn met bome, pragtige tuine en ou huise. Dié hu...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R845
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R716
per nag, vir 2 mense

aha Bloemfontein Hotel bied B&B-verblyf en is baie sentraal in Bloemfontein geleë. Die hotel is ideaal vir gaste op soek na oornagplek naby ...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kroeg
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R716
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense

Abiénto Gastehuis het sy deure in Augustus 2013 geopen en is in Donald Murraystraat, 'n rustige deel van Parkwest, geleë. "Abiénto" beteken ...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Park West akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!