Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Struisbaai akkommodasie
Bladsy 5 - 246 lekke plekke om te bly
Tornynstraat 19 bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in Struisbaai. Gaste kan uit 2 kamers kies wat slaapplek aan...
Bella Cottage is 'n gerieflike en veilige verblyf-opsie in Langezandt Village in Struisbaai. Dit bied slaapplek aan...
Whale Watchers is in die bekoorlike kusdorpie Struisbaai geleë. Dié gewilde, bekoorlike vakansiedorpie het een van ...
Lisa 17 is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Ocean View Heights, Struisbaai. Hierdie ruim en gerieflike verblyf...
Sand Castle is 'n lieflike woonstel in die prentjiemooi kusdorp, Struisbaai. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgve...
Heide Cottage is in die pragtige kusdorpie Struisbaai en is 9 km vanaf die Suidpunt van Afrika. Hierdie eenheid is ...
Suikerbekkie is ’n knus selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Struisbaai en is net 700 m van die strand af. Die woonstel...
Azzaria's is in die Langezandt Fishermen's Village geleë, ’n bekoorlike landgoed in Struisbaai wat maklik bereikbaa...
Cape Creek Luxury Beach Cottage is op die veilige Langezandt-landgoed in Struisbaai geleë, 'n idilliese vakansiebes...
Disa Lekka Plek is 'n selfsorgvakansiehuis vir tot 8 gaste in Struisbaai. Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, ...
Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam... Lees meer