Indien jy Pretoria-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pretoria-Oos.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria-Oos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria East accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pretoria-Oos akkommodasie
Bladsy 7 - 308 lekke plekke om te bly
854 @ Speek is 'n bekoorlike woonstel in die Wapadrand Security Estate in Pretoria-Oos. Dit bied ruim en gerieflike...
Lady Lily Gastehuis is 'n woonstel op die eerste verdieping van die eienaar se hoofhuis. Die eenheid het 'n privaat...
Luwaldi Gastewoonstel is in die Ooste van Pretoria naby aan 'n rits restaurante, skole, groot hospitale en winkels ...
Adelante Self Catering is in die stil en beeldskone woonbuurt Faerie Glen in Pretoria geleë. Daar is 2 selfsorgwoon...
Bellstone Bed & Breakfast is in Faerie Glen, Gauteng en bied verblyf aan ontspannings- en sakereisigers, asook brui...
Modern Retro Apartments is moderne, goed toegeruste selfsorgeenhede op die eienaar se perseel op 'n 24 uur-sekurite...
178 Club bied gerieflike verblyf in Pretoria. Ons is sentraal geleë en naby Brooklyn, Menlyn Mall, die Hazelwood-se...
House Mulberry is in 'n veilige, omheinde residensiële area met 'n valhek-ingang genaamd Moreleta Village. Die More...