Indien jy Pretoria-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pretoria-Oos.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria-Oos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria East accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pretoria-Oos akkommodasie
Bladsy 9 - 307 lekke plekke om te bly
Zwavelpoort Guesthouse is in Bronkhorstspruit in Gauteng. Die area is bekend vir 4x4-roetes, voetslaanroetes en ik...
Tranquility in the Heart of It is 'n ateljeewoonstel met 'n aparte ingang op die perseel in 'n stil deel van Pretor...
Casa Flora is 'n luukse gastehuis wat op die gesogte en luukse Silver Lakes, 'n gholflandgoed met toegangsbeheer oo...
Residenza is 'n privaat en romantiese eenheid met sonkrag naby Hoërskool Menlopark, Wilgers Hospitaal, Universiteit...
Menlyn Residence - Luxury Business Apartment is 'n moderne selfsorgwoonstel in Pretoria en is ideaal vir 'n rustige...
Ammonite Self-catering is 'n gerieflike kothuis vir 4 in Faerie Glen, Pretoria. Die kothuis het 'n privaat ingang...
Wilgers Cottage is 'n selfsorg-tuinkothuis op die eienaar se perseel in Die Wilgers in Pretoria. Die eiendom is nab...
Bronberg Bastion bied gerieflike verblyf op 'n plot in Tierpoort, Pretoria-Oos. Hierdie unieke gastehuis bied 'n ru...
The Residence Luxury Studio - Menlyn Maine is in Waterkloof Glen, Pretoria. Die woonstelle is net 550 m van Menlyn ...
Herb Cottage is 'n helder, ruim selfsorgwoonstelletjie in Newlands, Pretoria en is ideaal vir sake- of ontspannings...