Indien jy Pretoria-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pretoria-Oos.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria-Oos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria East accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pretoria-Oos akkommodasie
Bladsy 8 - 307 lekke plekke om te bly
House Mulberry is in 'n veilige, omheinde residensiële area met 'n valhek-ingang genaamd Moreleta Village. Die More...
SereNight Gastehuis is op die oewer van die Moreletaspruit, in die stil woonbuurt Lynwood Ridge, in Pretoria geleë....
Eastern Hills bied gerieflike selfsorg-verblyf op die Woodhill Gholflandgoed in Pretoria. Gaste kan ’n moderne ko...
Hudson House is 'n nuut-ontwikkelde argitektoniese meesterstuk. Die ontwerp-opdrag was eenvoudig: Gerieflik, luuks,...
Red Square Home is in 'n omheinde woonbuurt in Erasmuskloof in 'n gegoede deel van Pretoria-Oos geleë. Dit is 'n mo...
The Black Cuckoo is op die heuwels van Renosterkop en is 'n moderne selfsorg-eenheid vir 'n gesin of 'n groep in Mu...
N&A Guest House bied bekostigbare selfsorgverblyf in die hartjie van Garsfontein in Pretoria-Oos. Gerieflike verbly...
Viva-Africa is in Waterkloof Glen geleë, 'n luukse voorstad van Pretoria. Die gastehuis spog met rustige atmosfeer ...
Peter's Guesthouse is 'n 3-ster-gastehuis in 'n veilige kompleks, Peter's Place, in die stil en veilige voorstad Eq...
Willow Cottage is 'n bekoorlike tuinkothuis op dieselfde perseel as die eienaar se hoofhuis. Dit is gerieflik geleë...