Indien jy Pretoria-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pretoria-Oos.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria-Oos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria East accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pretoria-Oos akkommodasie
236 lekke plekke om te bly
Greenwoods Selfsorg bied gehalte-verblyf in Garsfontein, 'n buurt in Pretoria. Dié stad is bekend as die Jakarandastad, weens die malvapers ...
40 on Ilkey B&B is 'n bekoorlike B&B in Lynnwood Glen, 'n stil, veilige, lowerryke woonbuurt net 'n klein entjie se ry vanaf Menlyn Park Win...
Koru Guest House is in die veilige Wapadrand Landgoed in Pretoria en bied gehalte-gastekamers. Hierdie gastehuis is ideaal vir sakereisigers...
Menlyn Apartments is op die eienaar se perseel, net 500 m vanaf Menlyn Maine en Time Square Casino. Verblyf is beskikbaar in verskeie woon...
CasaBac is in die boomryke woonbuurt, Faerie Glen, in Pretoria-Oos en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste in 'n veilige en stil omge...
Silver Stream Studio bied gehalteverblyf in 'n uiters veilige omgewing, Hazeldean, Pretoria aan paartjies of sakereisigers. Dit is naby vers...
Loerie Gastehuis bied gehalte-verblyf in Garsfontein, 'n buitewyk van Pretoria. Dié stad, wat as as gevolg van die ligpers Jakarandabome wat...
The Aviary is 'n selfsorg-gastehuis tussen die lowerryke heuwels van Waterkloof Glen en is ideaal geleë vir rustige, ontspanne verblyf naby ...
Suikerbos is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang langs die hoofhuis in 'n sekuriteitslandgoed in Garsfontein, Pretoria. Suikerbos is n...
The Elegant Lodge is 'n elegante Kaaps-Hollandse lodge wat 'n gesogte en gerieflike bestemming bied. Dié pragtig versierde lodge, met sy luu...
Welkom by die Pretoria-Oos akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.