Indien jy Pretoria-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pretoria-Oos.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria-Oos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria East accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pretoria-Oos akkommodasie
Bladsy 7 - 307 lekke plekke om te bly
Glen Marion Guest House bied luukse gasvryheid en gerieflike verblyf in Pretoria-Oos, Suid-Afrika. Ons verblyf is g...
Menlyn Maine Residence Unit 1419 bied selfsorgverblyf in Waterkloof Glen, ’n voorstad van Pretoria. Die woonstel he...
Lady Lily Gastehuis is 'n woonstel op die eerste verdieping van die eienaar se hoofhuis. Die eenheid het 'n privaat...
Luwaldi Gastewoonstel is in die Ooste van Pretoria naby aan 'n rits restaurante, skole, groot hospitale en winkels ...
Bellstone Bed & Breakfast is in Faerie Glen, Gauteng en bied verblyf aan ontspannings- en sakereisigers, asook brui...
Adelante Self Catering is in die stil en beeldskone woonbuurt Faerie Glen in Pretoria geleë. Daar is 2 selfsorgwoon...
Modern Retro Apartments is moderne, goed toegeruste selfsorgeenhede op die eienaar se perseel op 'n 24 uur-sekurite...
178 Club bied gerieflike verblyf in Pretoria. Ons is sentraal geleë en naby Brooklyn, Menlyn Mall, die Hazelwood-se...