Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
@ 15 Fynbos"Een van die mooiste plekke in ons land. Interessante winkeltjies en goeie winkelsentrums."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
De Bergen"Don't really know the area, but overall experience was good."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeezicht Guest House"Gaan eet maar vroeg saans. Daar is nie baie eetplekke nie."
Koringberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Koringberg Siding Cottage"Pragtige, rustige, plattelandse dorpie wat sy naam gestand doen. Vriendelike, gawe inwoners."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
At Leisure"Worcester is 'n pragtige dorp tussen die berge met baie wynplase om te besoek."
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
Abbotts Hill"Unfortunately did not explore this time, but will definitely do so on the next trip."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Little Greece in Paradise"Langebaan bied genoeg om te doen vir besoekers."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
A State of Grace"We did not spend much time in Clanwilliam, we shopped in the local supermarket, used the chemist and filled up with diesel. The town is clean and all the people who assisted us were very friendly."
Wolseley, Ontsnap Uit Kaapstad
Koraalboom"Neem net in ag dat daar geen plek is om kruideniersware te koop in die dorp nie. Die naaste plek is in Tulbagh."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Abalone Guest House"Een van die mooiste plekkies langs die Weskus. Stil en klein met baie plek om te stap."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Stones Throw"Hermanus is 'n stunning plek met redelik baie om te doen, maar die pryse is duidelik gemik op toeriste van die buiteland."
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sea Cottage Accommodation"Dis okay, maar kan gerus bietjie aandbag gee aan die voorkoms van die dorp."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
After8 Bed and Breakfast"Ons het gehou van dit wat ons gesien en beleef het."