Indien jy Malelane besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Malelane.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malelane Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malelane accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Malelane akkommodasie
Bladsy 9 - 24 lekke plekke om te bly
Manzini Kruger River View is in Marloth Park, 'n 3000 hektaar-grootte wildreservaat en vakansiedorpie langs die Kru...
Croc's Nest Bush Lodge is 'n houthuis in Marloth Park wat met 'n uitsig oor die Krokodilrivier spog. Dit bied ook d...
Majuli River Lodge is in Marloth Park met 'n verskeidenheid wild. Die balkon bied 'n uitsig op die krokodilrivier e...
Ingwenya View is in die hartjie van Marloth Park geleë en is 'n bekoorlike huis wat 'n asemrowende uitsig oor die K...
Inyathi Khaya is 'n groot selfsorghuis in Marlothpark en bied die perfekte boswegbreek aan die hele gesin. Die hu...
Kruger Kurper Villas is in Marloth Park geleë en bied selfsorgverblyf vir groepe of gesinne. Gaste kan kies tusse...
Uccello House bied smaakvol versierde en gerieflike selfsorgverblyf in Marlothpark en dis 17 km vanaf die Krokodilb...
Crocodile Kruger Safari Lodge is in Marloth Park in 'n natuurreservaat aan die oewer van van die Krokodilrivier met...
Kruger Kumba Mugwenzi is in Marlothpark en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorklike, verhewe houthuis. Gas...
Rosendal Kruger View Villa is in Marlothpark langs die grens van die bekende Krugerwildtuin en bied eksklusiewe sel...